Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pilbra Beachfront Self-catering Apartment Flat 5

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Whales Way 26, Blouwaterbaai, Port Elizabeth, 6210, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Pilbra Beachfront Self-catering Apartment Flat 5 is in Blouwaterbaai, 'n klein woonbuurt langs Algoabaai tussen Port Elizabeth en Coega in die Oos-Kaap. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n wegbreek by die see.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 volwassenes en 1 kind. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, en die laaste slaapkamer het 'n enkelbed. Die gastebadkamer het 'n bad.

Die leefarea beskik oor 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Die 'n kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, wasmasjien, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar.

Gaste kan Die Nasionale Addo-Olifantpark of Coega-hawe besoek, die dag op die strand deurbring, of 'n maaltyd by een van die nabygeleë eetplekke geniet.

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Herbie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 22

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Whales Way 26, Blouwaterbaai, Port Elizabeth, 6210, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Whales Way 26, Blouwaterbaai, Port Elizabeth, 6210, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9057bd5a759c21fddbbddac5fba532536dbab7f5d4873cd7174d81345f2b8e52be83398634389e68bc2e87c352a7f2ec93a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 5) 26 Whales Way Bluewater Bay 6210 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.844021955311 25.642209152115

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang