Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pilbra Beachfront Self-catering Apartments

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Mariana A
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Gerieflik met als wat nodig is. Stapafstand tot by die strand. Netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rob B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2022

Peaceful. Everything needed is there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Herbie
Pilbra Beachfront Self-catering Apartments
Thank you Rob, glad you enjoyed the stay. Hope to see you in future again.

Lauren C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2022

Great value for money. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Herbie
Pilbra Beachfront Self-catering Apartments
Thank you for choosing the Pilbra for your stay, hope to see you again.

Gj V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2022

Heerlik en pragtig. Nie geskik vir swak bejaardes nie van wee die trappe.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelf S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2021

Wel geleë deftige verblyf. Die plek is ten volle toegerus met alles wat 'n mens nodig het. Ek het 'n besigheid binne 'n radius van 10 km van die plek af en sal in die toekoms ongetwyfeld van die verblyf gebruik maak. Ek sal selfs dit as vakansie verblyf gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Herbie
Pilbra Beachfront Self-catering Apartments
Dit was aangenaam om julle te ontmoet en was n plesier om julle as gaste te he. Kom gerus weer, ons is bly julle het die tydjie geniet en dankie vir die goeie resensie. Groete

Nakedi K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Nov 2021

It was nice, as the place is not far from many entertainment things. Pilbra beachfront is a nice place, quiet and it is also accommodating for little ones. I will definitely go again in future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Herbie
Pilbra Beachfront Self-catering Apartments
Thank you, it was a pleasure to host you and your family. We hope to see you in the future again. Have a blessed festive season and take care.

Roger Y
Lang verblyf
5.0
Des 2019

Five star accommodation and location. Our stay was everything we wished for and more. Our hosts were amazing and went out of their way to accommodate our every need. We have already recommended Pilbra to friends and colleagues and look forward to spending future holidays at Pilbra. Port Elizabeth has so much to offer and we as a family are hooked.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Herbie
Pilbra Beachfront Self-catering Apartments
Thank you Roger, glad you and your family enjoyed your stay at the Pilbra and what PE offered. The recommendations is much appreciated. We hope to see you again.

Phillip M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2019

Die beste van die beste - ek besoek die plek weer. Goed, sal beslis weer die plek besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Herbie
Pilbra Beachfront Self-catering Apartments
Thank you Phillip, we glad you and your family enjoyed your stay and hope to see you again.

Vanessa M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2019

Verblyf was baie netjies, skoon en gerieflik. Baie vriendelik en professioneel ontvang met aankoms. Daar was niks om oor te kla nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Herbie
Pilbra Beachfront Self-catering Apartments
Baie dankie Vanessa, bly julle het julle verblyf geniet en hoop of julle weer te sien.

Tracey M
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2019

Goeie venue. Was 'n awesome venue, vriendelike gasheer, veilige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Herbie
Pilbra Beachfront Self-catering Apartments
Thank you Tracey, glad you enjoyed the stay.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Herbie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 22

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Whaleswef 26, Blouwaterbaai, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArrXfeWQGN6yBLykYD8Bfiwe5weeASc9hl5xW4TT8w8spnSkwHY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 22 5 1 5 26 Whales Way Bluewater Bay 6210 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.84411 25.64234

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang