Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pilgrimsrus @ 7de Laan

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Annelie G
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Baie lekker gebly. Al's wat jy nodig het. Heerlike ruim woonstel, al's wat ek nodig gehad het. Hout was reg gepak in die braai/kagel area by aankoms. Al's was perfek vir my, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2024

Veilige, gesellige wegbreek by die see, 'n japtrap weg van die Kaap! Ek en my tiener dogter het heerlik gekuier. Dit is 'n veilige plek en baie gerieflik. Die kaggel is gesellig en warm. Ons het puzzle gebou. Ampler klaargemaak met die 500 stuk. Ons gasvrou maak die lekkerste kos. Soos baie beter as 'n take out of restaurant. Dit was 'n lekker verassing. Veral omdat op vakansie, ek nie lus is om kos te maak nie! Ek kom beslis terug. Baie dankie julle vir die aanbeveling.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
CATHARINA
Pilgrimsrus @ 7de Laan
Baie dankie vir die woorde! Ons verwelkom julle enige tyd terug!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

CATHARINA Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 maande

Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7de Laan 17, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA438c9314dd309a8e09506d04d4bd5eccb6e7197d048c4d450f8b623b9686cd7b715f61ed535cd9cbe14191b3387add2d2e06?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 17 7th avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.339794628281 19.022811658729

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang