Pincushion Heights
Beskrywing
Hierdie woonstel word via trappe bereik en beskik oor 'n slaapkamer en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, terwyl die en suite-badkamer 'n stort, wasbak en 'n toilet het. Skoon linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met die volle DStv-pakket en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar. Die woonstel lei na 'n Juliette-balkon met 'n uitsig oor die fynbostuine.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis with heat-and-eat facilities. The facilities include a microwave and a small fridge.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie woonstel word via trappe bereik en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met die volle DStv-pakket en Netflix. 'n Lessenaar en gratis WiFi is ook beskikbaar. Die eenheid het direkte toegang tot 'n dek en 'n boma met 'n vuurput.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis with heat-and-eat facilities. The facilities include a microwave and a small fridge.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie woontel is 'n oopplan-eenheid en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met die volle DStv-pakket en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar. Die eenheid lei na 'n privaat balkon met sonstoele en word via trappe bereik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis with heat-and-eat facilities. The facilities include a microwave and a small fridge.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ateljeewoonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, terwyl die en suite-badkamer 'n stort, wasbak en 'n toilet het. Skoon linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met die volle DStv-pakket en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar. Die eenheid lei na 'n klein balkon met 'n see-uitsig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates are displayed on a self-catering basis.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brenton-on-Sea 216, Uitzigt Plaas Deel 117, Brenton-on-Sea, 6571, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang