Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plan de Dieu

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Siffiesingel 24, Vermont, 7201, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Plan de Dieu bied 'n bekoorlike selfsorgvakansiewoonstel in 'n Franse-styl kasteel op die eienaar se eiendom in die rustige area van Vermont, naby Hermanus.

Petit Chalet bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg. Die slaapkamerarea is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Die helder en lugtige leefarea spog met hoë plafonne en 'n goed toegeruste kombuisie met 'n induksieplaat, mikrogolfoond, yskassie, lugbraaier, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. 'n Etenstafel met sitplek vir 2 is ook ingesluit. Die sitarea bied gemaklike sitplek en toegang tot gratis WiFi.

Alhoewel die woonstel op die eienaar se eiendom geleë is, word gaste volledige privaatheid gewaarborg. Gaste kan ook veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek geniet en volle toegang tot die swembad op die perseel, wat oor die groenstrook uitkyk. Vermont se uiteenlopende landskappe en oorvloedige voëllewe maak dit 'n ideale vakansiebestemming.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Siffiesingel 24, Vermont, 7201, 7201, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Siffiesingel 24, Vermont, 7201, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7933694b9c074d65aebf1656260bd1ee72053952d1373dfbff17dd5b92e3c51fba08f4ebe348c0f0058719e43a0f6c41e16a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 24 Siffie Crescent Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.415455610532 19.148587330688

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang