Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kliphout @ Platbos Log Cabins

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kliphout
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n solderkamer en 1 badkamer. Die 2 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n sitarea met gemaklike rusbanke. Die kothuis het 'n lieflike dek met buitesitplek en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Kaggel
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let dat 'n grondpad na die verblyf lei. Weens die afgeleë ligging van die houthuisies sal gaste voertuie met 'n hoë grondvryhoogte benodig om die houthuisies te bereik.

Oop vure word nie toegelaat nie, maar 'n ketelbraai word voorsien.

Geen musiek word toegelaat nie.

Die houthuise het nie elektrisiteit nie, maar gas, sonkrag en batterykrag word voorsien.

Daar is baars en karper in die dam en slegs die gaste in die houthuise mag daar visvang.

Kinders 0 tot 3 jaar bly gratis.
Kinders 4 tot 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Slanghoekweg, 12 km buite Rawsonville, Breederiviervallei, 6845, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cb06cb70c2b30c6bb33ff86ce59ac05cbb02aa3e3fb762ce49443e54a883340dff28ee40790cec2e78ed7370d4c68b5bfbc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag, vir 2 mense 72 5 1 5 Slanghoek Road 12 km from Rawsonville 6845 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.638198616915 19.19398835582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang