Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kliphout @ Platbos Log Cabins

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sakkie / Izak Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 273

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 72 resensies vir Kliphout @ Platbos Log Cabins
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Michelle K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle K

Peaceful and beautiful.

Incredible views and so peaceful. We will be back soon.

Elna G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna G

In die natuur, berge wat om jou troon. Alles gerieflik en mooi.

Fantastiese rustige naweek!

Gabriella W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gabriella W

Absolutely wonderful.

Just beautiful. Simple but everything you'd need for a break from the everyday. Would just recommend taking along some additional warm lighting, maybe even some cute candles.

Roald N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roald N

Stunning, but room for improvement.

We had a great stay, a much-needed escape from the city. The accommodation itself is really nice with comfortable beds and couches, and a great little indoor fireplace. The dam, however, was very low (3m out of 12m) and I understand that it is the end of summer, but it was a little disappointing to be on the edge of a pit with some water at the bottom, which also acts as an echo chamber so you can clearly hear the conversations of the other cabins. Also, I am an avid fisherman and the dam could use a restock on bass and carp if they want to advertise the fishing. We also did the hike up to the waterfall. Very physically demanding, but a nice hike. The trail is in much need of maintenance though. It's very easy to get lost and quite a bit of bushwhacking was needed; the recent storm might have affected things. We would love to return, hopefully with a fuller dam.

Saskia L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Saskia L

Peaceful, tranquil, safe.

It was disappointing that the lake was empty, otherwise it was a really beautiful location. The hot water in the shower took a few days to work properly, and we couldn't get the oven to switch on. Other than that, it was a really great weekend. Will definitely recommend.

Joshua G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Joshua G

Shocking.

Terribly disappointed and feel aggrieved as what is advertised online is not what is factually available.

Kliphout @ Platbos Log Cabins se terugvoer

Hi Joshua. I really am saddened by the response you provided. Please do contact me directly to assist and resolve your view regarding Slanghoek Mountain Resort.

Regards,

Resort Manager

Kliphout @ Platbos Log Cabins
Ethilda O - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ethilda O

Stukkie hemel op aarde.

Suid-Afrika se Alpe met houthuisies. Soos Heidi in die berge gevoel. Besonderse natuurskoon.

Madelein N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein N

Asemrowend mooi.

Woorde kan nie beskryf hoe mooi dit daar is nie. Ons sal definitief weer gaan.

Liezl V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl V

Manjifiek!

Ons is nou nog stomgeslaan deur die absolute sprokiesmooi omgewing en die betowerende hoë berge wat die mooiste agtergrond vir die pragtige en gerieflike houthuise skilder. Foto's doen die hutte en omgewing daar glad nie geregtigheid nie. Ons kan nie wag vir ons volgende besoek nie.

Hylton B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hylton B

Fantastic, we will definitely be back.

Exceptional location and privacy. Plus the log cabin is stunning.

Caroline E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Caroline E

Relaxing, quiet weekend getaway.

Lovely cabins surrounded by mountains next to a dam. Very peaceful and only the sounds of nature around. The cabins were well-maintained and looked after. Queries are immediately attended to.

Jaun D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaun D

Always nice.

Just sit back and enjoy nature and the stillness of Platbos.

Heinrich A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich A

Privaat en naby aan natuur.

Netjiese houthuisies wat goed toegerus is. Dit is teen die dam aan die rand van die plaas naby aan die berge, baie mooi omgewing. Pad na eenheid is beter aangedurf met 'n 4x4 of bakkie, sloepies gevul met water te diep vir selfs hoër karre. Ons het wel 'n probleem gehad met die warm water en daar was nie krag nie. Die eienares was wel baie behulpsaam en het ons gehelp. Bring eerder ys en ligte saam vir ingeval, andersins gaan ons beslis weer kom, lieflik!

Karen K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen K

Als was great buiten die kaggel.

Die rook trek geensins soos dit moet met die kaggel nie, so mens kan dit glad nie gebruik nie. Dit was nog so effe bruikbaar toe ons die los glas in die deur gesit het, maar die los glas het toe ook nie gehou nie en gebreek. Ek was geskok wat die goed wat 'n groot trekpleister vir die cabin is, nie reggemaak word nie. As jul dit regmaak kom bly ek baie graag weer daar!

Lynda C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynda C

A beautiiful, peaceful stay - well equipped and comfortable.

Could have been imporved if the fridge and shower were working. Advise guests to bring ice and wood.

Suzette V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette V

Ongelooflike mooi ligging en puik diens.

Ons 4x4 het moeilikheid gegee onderweg na Platbos. Lisa was so gaaf om ons met haar bakkie by die huisie te gaan aflaai en weer twee dae later te kom optel. Wat 'n mooi gebaar!

Wayne C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wayne C

Peaceful paradise.

Lovely stay with friends, relaxing and taking in nature.

Lionel S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lionel S

Fantastic.

Accommodation was very neat, clean and tidy. The facilities were adequate for us, the quietness and mountains were beautiful. Loved everything about the place, would recommend it!

Ngoni C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ngoni C

Quite serene.

Perfect place to relax.

Nadia D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia D

Rustig, stil, goed toegerus.

Sou net WiFi waardeer het, wel bietjie internet-konneksie "gejaag" om e-posse na te gaan.

Danielle C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle C

Beautiful and peaceful.

Perfect place to relax and unwind in a tranquil setting. The cabins are comfortable and the view from each room is exquisite. Very private, as only three cabins are positioned around a large dam. Definitely going back!

Carelo K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carelo K

Voel asof jy duisende kilometers ver is van die stad.

Wonderlike wegbreek bestemming. Die eenheid was skoon, en ons het 2 dae lank geen ander gaste gesien nie! Hemels. 'n paar klein veranderinge kan die ervaring nog beter maak: 'n roeibootjie of kano vir elke eenheid sal die kinders (en grootmense) vir ure besig hou, die sonpanele kan maar bietjie vergroot word om vroëer en vinniger die batterye te laai, en die warm water in Kliphout was 'n probleem.

Richard L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Richard L

Awesome spot! Bit difficult to get there without a 4X4. Hiking routes aren't well marked out, we ended up getting lost.

Had a great time! Bit expensive, but nevertheless a beautiful spot. Only gripe we had was the hiking trails that weren't marked out clearly.

Suzette V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette V

Ongelooflik mooi.

Fantastiese ligging.

Henda K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Henda K

Dit was heerlik. Ons gaan beslis terug.

Omgewing, ligging en afstand van Kaapstad was alles perfek. Die dam is asemrowend wanneer dit windstil is. Ons is verras deur die waterskilpad se besoek onder ons dek.

Devan P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Devan P

The place is beautiful and the log cabin is comfortable.

There should be more hiking trails. The fireplace does not work effectively when it is cold, this is a vital item to warm up the place.

Christine D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Christine D

Salig en rustig.

Dit was 'n ongelooflike naweek. Die natuurskoon is onbeskryflik mooi. Dalk net effens duur?

Joe V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joe V

Was baie lekker. Sal weer gaan as die staproete beskikbaar is.

Toe ons by die Cabin aankom was die deur gesluit. Ek het die nommer geskakel wat die webtuiste vir my gestuur het. Die dame het vir my gesê dat ons moet kom inboek by die lodge se ontvangs wat 15 minute se ry was. Niemand het op enige stadium vir my gesê dat dit moet gebeur nie. 45 minute later was ons terug by die cabin met die sleutel. Ons het spesiaal daar bespreek om die staproete te doen na die waterval toe. Tot ons ontsteltenis was die staproete nie toeganklik nie. Na 100 m se stap het dit doodgeloop en kon ons nie verder stap nie, wat 'n teleurstelling.

Danielle V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danielle V

Beautiful, atmospheric and tranquil.

Beautiful location with stunning views and atmosphere.

Cathy R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Cathy R

The area is very beautiful. The accommodation is average, but clean and had everything one may need.

There were a few issues. Is there a shooting range nearby? On the Friday evening there was very loud gunshots continuing for about an hour (not peaceful, but I am aware not on your property). Although we were the only people staying in Platbos (the other 2 cabins empty), on the Saturday evening 5.30pm, 4 SUV vehicles with many people and many children, parked on the dam wall in front of us. They pulled out deck chairs for their sundowners, the children all swam (and screamed and shouted), they played a guitar and generally made a lot of noise. They were there for about 1.5 hours. On the Saturday morning, my daughter and I wanted to hike to the waterfall. There is a sign to the waterfall below the dam. We followed this, but it came to a dead end after about 5 m. We then walked from behind cottage no1, following a hiking sign. This also came to a dead end. Eventually we found a path and managed to follow your red dots. This was mostly fine, but the path is extremely overgrown and we got extremely scratched and cut by all the fynbos. I believe that, as you advertise this hike on your website, it should be better managed. The waterfall was lovely and worth the effort.

Tertia B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia B

Uitstekend!

Die ligging en kwaliteit van hierdie huisies het my laat voel of ek iewers in Switserland sit.

Anita B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita B

Can't beat this perfect location and views to die for for.

I wish I could add more stars for the rating, this is an incredible destination for a peaceful idyllic soulful experience. Wanted to stay forever. Will be back as soon as possible.

Eurika R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eurika R

Die is amazing met die mooiste view.

Die plekkie is baie mooi, mens het niks nodig nie. Die vars broodjie was heerlik.

Lynnette L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynnette L

Ongelooflike verblyf, uitstekende waarde vir geld.

Die vars broodjie met aankoms was 'n aangename verrassing. Die huisie is baie goed toegerus met aandag op detail. Fantastiese ligging, prentjiemooi. Sal vir seker weer daar gaan bly. Enigste negatief is dat ophangplek vir handdoeke handig sal wees, maar andersins ongelooflike mooi verblyf.

Mariëtte D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariëtte D

Asemrowende uitsig en stilte weg van die alledaagse gedruis.

Ons het heerlik gebly. Die huisie was goed toegerus, ons kon lekker op die stoep sit en ontspan. Het die Slanghoek-vallei geniet en in die bergpaadjies rondstap. Ontbyt by die restaurant was heerlik en die vars broodjie met aankoms was 'n aangename verrassing!

Yolande K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande K

Onverbeterlik. Dankie vir die druiwekonfyt!

‘n Idilliese oujaar/nuwejaar met volmaan oor die stil water.

Daniel V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel V

Very good location and enjoyed the view over the pond.

Cabin was well designed and was found nicely arranged and clean. The kitchen cabinets were a little high and we had issues with shower pressure (water too cold or too hot).

Sonja M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja M

Ongelooflik!

Lekker stil in die natuur waar mens kan afskakel en herlaai. Die views is absoluut amazing! Die paddas kwaak die hele aand. Die cabins is baie goed en luuks ingerig. Ons het dit baie geniet en sal weer gaan.

Amy W - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amy W

Feels like you are overseas.

Staying over at Platbos Log Cabins was such a wonderful experience on our honeymoon! Staying on the dam was so relaxing - the views and the peace and quiet is out of this world. We loved being so close to nature. The cabins are also very comfortable and romantic, especially if you put the fire place on and celebrate with a bottle of wine. We wish we could have stayed longer!

Cassey D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cassey D

Such a stunning spot. So peaceful and beautiful. Couldn't have been more perfect.

Natural beauty is our of this world. Lovely walks. The cabin was perfect and the fire kept us cosy.

Lex K - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lex K

Fantastiese ligging in die natuur, rustig weg van die gewoel.

Pad na kajuite benodig opgradering vir normale voertuig gebruik. Geelhoutkajuit het lek waar kaggel deur die dak gaan. Deur van kaggel seel nie 100% nie. Toiletspoelmeganisme van toilet soms foutief en stop nie die spoeling automaties nie. 'n Roeiboot per kajuit word aanbeveel, en sal waardevolle aktiwiteit en plesier verskaf.

Rory H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rory H

Very pleasant

Truly awsome getaway, beautiful setting, very cosy accommodation.

Frikkie T - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie T

Location! Wow, it was amazing!

My wife and I had an amazing time in the log cabin. Everything was amazing. We also made use of the hiking trail to the waterfall. Note: I have to report a safety risk regarding the gas system layout at the Olienhout cabin.

Leon O - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon O

Asemrowende plekkie. Stilte vir die siel.

Dis 'n baie lekke en rustige plek. 'n Breuk van die stadslewe. Sal definitief weer kuier.

Libby D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Libby D

Wonderful.

Will recommend to everyone!

Louis L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis L

Fantastiese geriewe, beeldskone natuur, perfekte naweek wegbreek

Fantastiese geriewe, beeldskone natuur, perfekte naweek wegbreek

Graeme H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Graeme H

Wonderful location and a great quiet getaway.

Very clean and provided facities were excellent. Very helpful staff. We had a lovely two nights there. Will go again.

Nicolaas V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolaas V

Die beste wegbreek in die moosite deel van ons land.

Pragtige houthuisies op 'n dam tussen die mooiste berge. Nie te ver om te ry nie, maar ver genoeg om weg te breek.

Cheray J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cheray J

Beautiful.

The cabins have an absolutely breathtaking view of the Slanghoek Valley and mountains. Overlooking the dam with a cup of coffee in the morning is the absolute best! Just remember there are no plugs! Also no stove.

Jennifer V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer V

Dit was die beste ervaring wat ons voor kon hoop.

Stil, pragtig, goed toegerus. En 'n uitsig wat jy nooit sal vergeet nie. Dit was fantasties!

David B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David B

Stunning views and brilliant accommodation.

What a stunning setting and incredible views. The linen is top class and the cabin is beautiful and it was spotless. Highly recommended if solitude and (mostly) peace and quiet is what you are looking for. Sadly the water level in the dam was low but I could still do some fishing and swimming although SUP'ing was a little pointless. Just keep in mind that fridge space is limited as it is a camper fridge.

Blanche B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Blanche B

Perfekte ligging vir 'n wegbreek en natuurlik voetslaan na die waterval!

Sal dit aanbeveel vir enige natuurliefhebber wie lus is vir stilte en 'n bietjie avontuur.

Gerhard V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard V

Die mooiste en rustigste plek wat ons al besoek het.

Platbos Cabins is baie netjies en skoon en het alles wat mens nodig het. Die rustigheid doen iets vir die siel. Die natuurskoon is asemrowend. Ons sal definitief terug wees. Miskien 'n oorweging om die uitkloktyd veral op Sondae te verander na 12h00. 'n Naweek is te kort om die mooi plek ten volle te verken.

Jennifer B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jennifer B

Rustige en veilige omgewing, baie netjies en skoon. Lekker wegbreek van die dolle gejaag van elke dag.

Baie aangename naweek, Log cabins baie skoon en netjies. Baie rustige omgewing.

Magriet T - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet T

Dit was absoluut fantasties, die stilte, mooi omgewing en al die voetpaadjies om te loop deur die fyn bos. Baie lekker.

Die regte plek om jou batterye te herlaai.

Derick J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Derick J

Weg van alles.

'n Baie aangename wegbreekplek. Dit voel werklik of mens ver weg van alles is. Ons was die enigste mense in die houthuise, die nader twee was leeg, dit sal moontlik nie so rustig wees as mens bure het nie. Hartseer hoe leeg die dam is. Neem maar ter harte die voertuig met 'n hoë asafstand wat aanbeveel word, die grondpad is nie moeilik nie, maar nie geskik vir 'n lae sedanmotor nie.

Elda K - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elda K

Uitstekend!

Dis 'n pragtige plek met wonderlike natuurskoon!

Jaun D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaun D

Magical.

Dis ons derde keer in 2 jaar dat ons daar was. Daar is geen plek in die wêreld waar mens so ontspan soos by Platbos nie. Dis 'n plek waar jou siel rus en jy weer krag vir die lewe kan kry. Platbos is ons stukkie hemel op aarde. Baie dankie aan die personeel en Sakkie vir hierdie pragtige plek net om die draai.

Debbie M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Debbie M

Beautiful!

Platbos Cabins are amazing. Beautiful surrounds. Beautiful, comfortable cabins. peaceful and romantic, will definitely be back. What a gem.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtig!

Platbos Log Cabins is ongelooflik. Pragtige omgewing. Pragtige, gerieflike houthuisies. Rustig and romanties. Sal definitief terugkom. Wat 'n juweel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Michelle L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle L

Beautiful surroundings, animal sounds, perfect getaway.

Was just really hard to find. Should give clearer directions via email. Is also not listed at a business on Google maps so can't use that as a guide. You definitely need a 4x4.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige omgewing, geluide van diere, perfekte wegbreek.

Dit was net baie moeilik om te vind. Duideliker aanwysings moet via e-pos gestuur word. Dit is ook nie as 'n besigheid gelys op Google Maps nie, so jy kan nie die gids gebruik nie. Jy benodig definitief 'n 4x4.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Thomas O - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas O

Unbelievable beauty!

Absolutely beautiful and relaxing, everything and more that was expected, will most definitely return to the hidden gem!

Jacques L - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques L

Ongelooflik.

Die pad is baie rof en kan 'n bietjie aandag geniet. Nie te min, dit dra by tot die gevoel dat 'n mens ver weg van die stad en sy kommer is, al is dit net 1 uur en 15 minute se ry van die lughawe af. Die hutte is mooi gebou en goed behou.

Grant P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Grant P

Baie lekker. Ons sal weer kom.

Ons was tuis by Platbos vir 'n naweek en ons het dit geniet. Dit is 'n baie rustige plek en as jy wil wegbreek, is dit die plek.

Francois G - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Francois G

Die omgewing is pragtig en maak die verblyf soveel meer spesiaal.

Het baie lekker gekuier, die huisie is goed toegerus. Yskas was 'n bietjie van 'n teleurstelling asook kampers wat die dam besoek en die stilte en rustigheid versteur.

Mariola K - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Mariola K

Good place to spend a weekend.

The nature, the location and the cabin were very good. They have to check and clean the septic tank more often. For a half of the price that we paid for our weekend at Platbos Log Cabins we received better service at some other places that we book via TravelGround.

Tony L - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony L

It was awesome!

It was awesome! My wife can't wait to go back. The cabins are beautifully built and comfortable. The arrival was handled exellently at the reception office. The cabin was lovely well kitted out, interesting, quaint and peacefull. It was very clean and we had everything we needed. There were great small but significant touches, like a bottle of sparkeling wine in the fridge and enough charcoal for two nights braai. The stars at night were bright and clear. My wife loved the place, and put an excellent post on Facebook, to which there was a huge response.

Carol F - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol F

Ongelooflik rustig en baie netjies. Dankie vir die gratis bottel Slanghoek wyn. Dit was heerlik. Dankie vir die sjampanjeglase. Ongelooflike uitsig.

Sal definitief weer gaan en veral in die winter. Dit was awesome, baie netjies en goed vir jou siel.

Leon L - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon L

Baie rustig en mooi tussen die Slanghoekberge.

Die ontvangs was puik, en die huis was baie skoon en netjies. In die aand kan jy op die stoep sit en bietjie vergeet van die wêreld daar buite, dis 'n goeie tyd om weer te bind met jou gesin. Alhoewel dit somer was (begin Desember) het daar 'n lekker koel briesie gewaai en mens voel veilig om met jou vensters oop te slaap. Die klim teen die berg op na die waterval is 'n bietjie uitdagend, maar die moeite werd. Dankie, sal die plek weer besoek.

Eunice G - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Eunice G

Pragtig en rustig, baie netjies!

Die plekkie is amazing. Enigste probleem was dat ons 10 uur die aand voetstappe buite ons huisie op die stoep gehoor het en flitsligte gesien het. Ons het die noodnommer gebel wat hul vir ons gegee het en net die voice mail het opgekom. Ons het nie 'n oog toegemaak die laaste aand nie en weet nou nog nie wie dit was nie. Dit sal goed wees as hulle een of ander veiligheidsmaatreël kry.

Marinus C - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marinus C

Rustig.

Platbos Log Cabins is wonderlik. Die ligging is perfek en die eenheid self is "great". Die enigste probleem is dat daar te min warm water is met baie min druk so as mens 'n groep is raak dit 'n groot probleem. Dit is nie goedkoop verblyf nie, so mens voel jy sou darem skoon wou wees.

Teresa F - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa F

Far exceeded expectations!

We had a wonderful time, thank you!

Maryke Jacobs J - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke Jacobs J

Die heerlikste herlaaiing vir enige uitgeputte mens.

Ek kan dit net in een woord opsom: " Amazing"!

Vanaf
Vanaf R1 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Slanghoekweg, 12 km buite Rawsonville, Breederiviervallei, 6845, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cb06cb70c2b30c6bb33ff86ce59ac05cbb02aa3e3fb762ce49443e54a883340dff28ee40790cec2e78ed7370d4c68b5bfbc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag, vir 2 mense 72 5 1 5 Slanghoek Road 12 km from Rawsonville 6845 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.638198616915 19.19398835582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang