Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kliphout @ Platbos Log Cabins

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Slanghoekweg, 12 km buite Rawsonville, Breederiviervallei, 6845, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kliphout @ Platbos Log Cabins is 'n selfsorgkothuis tussen ander houthuise op 'n skilderagtige plaas. Dit is in 'n grootliks onontdekte vallei aan die hange van die Slanghoekberge in die Wes-Kaap geleë. Die kothuis is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na rustige verblyf in die natuur.

Die kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n solderkamer en 1 badkamer. Die 2 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n sitarea met gemaklike rusbanke.

Die kothuis het 'n lieflike dek met buitesitplek en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Aktiwiteite in die omgewing sluit kunsvlieghengel, voëlkyk, voetslaan na die waterval of op die Fynbos-roete, swem in die dam, putt-putt by die Slanghoek Mountain Resort en bergfietsry in. Weens die afgeleë ligging van die houthuisies sal gaste voertuie met 'n hoë grondvryhoogte benodig om die houthuisies te bereik.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 72 resensies vir Kliphout @ Platbos Log Cabins
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sakkie / Izak Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 273

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Slanghoekweg, 12 km buite Rawsonville, Breederiviervallei, 6845, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kliphout @ Platbos Log Cabins het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Breederiviervallei Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Slanghoekweg, 12 km buite Rawsonville, Breederiviervallei, 6845, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cb06cb70c2b30c6bb33ff86ce59ac05cbb02aa3e3fb762ce49443e54a883340dff28ee40790cec2e78ed7370d4c68b5bfbc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag, vir 2 mense 72 5 1 5 Slanghoek Road 12 km from Rawsonville 6845 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.638198616915 19.19398835582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang