Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Platkop Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N5, Platkop Plaas 1108 Deel 3, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Platkop Cottage is 'n rustieke, losstaande selfsorg-eenheid op 'n rustige plaas in die Vrystaat. Dit is sowat 20 km vanaf Harrismith en is ideaal vir 'n klein gesin wat uit die besige stad wil ontsnap.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n bad en 'n stort. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die kombuisie is met 'n tweeplaatgasstoof, 'n gasyskas en 'n gasvrieskas toegerus. Gaste kan maaltye by die etenstafel met sitplek vir 4 geniet. Die sitarea het 'n dubbelslaapbank vir kinders.

Gaste het toegang tot draagbare braaigeriewe, veilige parkeerplek op die perseel, en kan aktiwiteite soos stap, fietsry en voëlkyk op die plaas geniet.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Ligging

  • N5, Platkop Plaas 1108 Deel 3, Harrismith, 9880, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vrystaat
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N5, Platkop Plaas 1108 Deel 3, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf935b129d1de2209191e8ca7807d4c10f2b0ef191e89ce30bd395588364caca2b4a7170cc7b2c7870d083e6b97a1780f2f21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) N5 Platkop Farm 1108 Portion 3 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.214562455292 28.973421336433

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang