Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Platteland Cottage Clarens

Selfsorg
Weeksdagaanbod 15% af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 16 Sep 2024 tot 29 Nov 2024.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bester-straat 207, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R1 500 R1 275 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Platteland Cottage Clarens is 'n troeteldiervriendelike kothuis in Clarens, 'n klein dorpie aan die voorheuwels van die Malutiberge in die Vrystaatse provinsie.

Die kothuis het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind. Dit het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Verder is daar 'n slaapbank vir 1 kind.

Die leefarea het 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en TV, en die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolfoond toegerus.

Veilige parkeerplek, braaigeriewe en komplimentêre WiFi is ook beskikbaar. Die kothuis is stapafstand van al die winkels en restaurante van Clarens af, en is langs 'n bekende staproete.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Platteland Cottage Clarens
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Mari Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Bester-straat 207, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Platteland Cottage Clarens het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
R1 500 R1 275
per nag, vir 3 mense
Vanaf R1 500
R1 500 R1 275
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bester-straat 207, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a6b21f188769aea3c06b9c0d6e248d1634c343269a4ac317e57da566692734ee84408fc09cf3835cee931a93b278a5f0965?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 275 per nag, vir 3 mense 2 5 1 5 207 Bester Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.5159707 28.4168044

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang