Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Platteland Country House

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Bennie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2022

Rustig en weg van die gejaag. Ons was 'n groot groep mense en het nie vir een oomblik gevoel of ons in mekaar se pad was nie. Die man wat na ons om gesien het "Kraai" het uit sy pad gegaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan E
Kort verblyf
4.2
Mrt 2022

Rustig, alles wat ons wou hê. Dit was 'n groot familiebyeenkoms na 3 jaar van Covid-inperking. Ons was regtig verras met die toerusting, veral die kombuis, die binnebraai en gerief. Dit was voorwaar 'n baie wonderlike wegbreek op die regte plek. Die bestuurder was uitstaande en het ons baie welkom laat voel en gemaklik. Sal graag hierdie plekkie weer wil besoek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Carna L
Kort verblyf
5.0
Apr 2021

Pragtig en rustig! Heerlike plaas-gasvryheid en rustigheid! Perfek vir ons uitgebreide gesin. Groot genoeg om elkeen sy privaatheid te gun en nog steeds lekker saam te kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzbeth B
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2021

Puik. Platteland Country House is die ideale plek vir familie en vriende om weg te kom vanaf die stad se gejaag. Jonas het ons so mooi gehelp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilna D
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Mrt 2021

Ons het ongelooflik lekker gekuier. Die naweek was awesome, en al die vriende in my groep het dit ook baie geniet. Janine was 'n fantastiese gasvrou en geen versoek was te groot vir haar om te akkommodeer nie. Dis lekker naby Pretoria en 'n baie rustige plaas wegbreek vir ons stadsjapies. Ek sal die venue vir seker aanbeveel en ons gaan beslis as groep weer daar kuier.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Danzel M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2020

Het 'n ongelooflike tyd gehad. Baie gasvry, alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar. Die plek is baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan W
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Nov 2020

Baie lekker gebly. Lekker gerus, gestap en by die Boma gekuier Ons het baie lekker gekuier. Die kamers was skoon en die feit dat almal en suite was, was 'n pluspunt. Die Boma was ver genoeg van die huis dat dit nie vroegslapers pla nie. Die halwe Jojo tenk vol water was so goed soos 'n swembad.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Megan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R4 200
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lisbon Plaas, Settlers, 0430, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb57c67146b48bc845288f12928109bad87ee47a138f861df9212cd953d93fe6649cb00d9081a75a1a023cacd6c248f01b1e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag (plek vir 12) 7 5 1 5 Lisbon Farm Settlers 0430 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.883713397024 28.570353421374

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang