Plekkie in die Son
Beskrywing
Berghuis bied slaapplek aan 2 gaste en het lugversorging, 'n slaaparea, badkamer en 'n oopplan-kombuis en 'n leefarea met 'n pragtige uitsig op die Waterberge. Die slaaparea het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, lugbraaier, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel en broodrooster toegerus. Die sitarea het lugversorging, 'n omsetter, staanwaaier, en 'n platskerm-TV. Daar is ook 'n DStv-dekodeerder, maar gaste moet hulle eie aanmeldbesonderhede gebruik. Die leefarea lei na die onderdakbalkon met 'n dek, 'n losstaande gasbraai en 'n plonspoel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.
Rook is in die eenheid verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Geen ekstra besoekers word toegelaat tensy vooraf gereël met die eienaars nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Plekkie in die Son bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis en 'n leefarea met 'n pragtige uitsig op die Waterberge. Elke slaapkamer het lugversorging, 'n dubbelbed en 'n badkamer. Die eerste badkamer het 'n bad en stort en die tweede badkamer het 'n bad. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel en broodrooster toegerus. Die sitarea het lugversorging, sitplek, 'n dakwaaier, kaggel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na die onderdakbalkon met 'n dek, ingeboude braai, sitplek, sonstoele, gasbraai en 'n plonspoel. Daar is 'n dubbelafdak vir motors.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.
Rook is in die eenheid verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Geen ekstra besoekers word toegelaat tensy vooraf gereël met die eienaars nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buisfonteinplaas Afdeling 6, Buisfontein, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang