Plekkie in die Son
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Hema Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 125
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Willie D - Sep 2024
Algehele gradering
Will be back.
Rupert D - Aug 2024
Algehele gradering
Awesome beyond imagination.
Magriette D - Aug 2024
Algehele gradering
Ontspannend, skoon, ruim, moet pragtig wees as dit eers gereën het!
Michelle S - Aug 2024
Algehele gradering
Rus vir jou siel.
Shanene G - Jul 2024
Algehele gradering
Stunning.
Colette A - Jun 2024
Algehele gradering
Very calming and relaxing.
Tanya C - Mei 2024
Algehele gradering
Pragtige uitsig & wonderlik rustige naweek - net heeltemal te kort.
Dirk B - Mrt 2024
Algehele gradering
Fanie en Adelle, julle is goeie mense. Dankie vir alles vir die naweek.
Deliwe M - Feb 2024
Algehele gradering
Tranquility on another level.
Plekkie in die Son se terugvoer
Thank you, you're welcome any time.
Louise S - Feb 2024
Algehele gradering
Asemrowende uitsig en super netjies.
Plekkie in die Son se terugvoer
Baie dankie vir u mooi terugvoer, Louise. Ons waardeer dit opreg.
Marlize V - Feb 2024
Algehele gradering
Vinnig weg breek uit die stad.
Jaco D - Apr 2024
Algehele gradering
Baie ontspanne en rustige naweek.
Plekkie in die Son se terugvoer
Baie dankie vir u positiewe terugvoer. Word waardeer.
Deon D - Mrt 2024
Algehele gradering
Excellent and quiet to just relax!
Danie B - Feb 2024
Algehele gradering
Uit gerus en baie geniet.
André V - Mei 2024
Algehele gradering
Rustig.
Matthew A - Jan 2024
Algehele gradering
Tranquility abounds as you look over the tree tops from the shady deck.
Geraldine S - Feb 2024
Algehele gradering
Very good and tranquility at its best.
Yolanda S - Jan 2024
Algehele gradering
Stil en rustig.
Ontefetse M - Jan 2024
Algehele gradering
Lovely stay, so much peaceful.
Palesa M - Jan 2024
Algehele gradering
Awesome.
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Elize D - Des 2023
Algehele gradering
Amazing.
Arona B - Des 2023
Algehele gradering
As jy wil rus is dit jou plek.
Louise V - Des 2023
Algehele gradering
Deur en deur die moeite werd.
Palesa S - Des 2023
Algehele gradering
Wonderful.
Charne P - Nov 2023
Algehele gradering
The view was absolutely breathtaking. It was a much needed reset.
Tilly T - Okt 2023
Algehele gradering
Lekker gebly.
Charmaine N - Sep 2023
Algehele gradering
Amazing! Really private. Amazing view.
Mia I - Sep 2023
Algehele gradering
Lieflike eenheid met alle geriewe. Ons sal beslis terugkom vir 'n volgende kuier.
Lees meerMariaan N - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlike naweek weg.
Carna L - Aug 2023
Algehele gradering
Rustig en ontspannend.
Christine P - Jul 2023
Algehele gradering
Net wat ons nodig gehad het. Beste uitsig ooit!
Qwie K - Jun 2023
Algehele gradering
Baie oulike plek, eienaars baie vriendelik en behulpsaam, met alles wat 'n mens nodig het.
Lees meerMegan M - Jun 2023
Algehele gradering
Fantastiese plek.
Juan L - Mei 2023
Algehele gradering
Onvergeetlik en prentjiemooi.
Heidi B - Mei 2023
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Louise B - Mei 2023
Algehele gradering
Rustig en stil en lekker privaat.
Mpelegeng M - Mei 2023
Algehele gradering
Amazing and refreshing.
Teresa D - Apr 2023
Algehele gradering
Met aankoms was ons so verbaas, die plekkie is groot, skoon en het alles wat jy benodig. Ons het nie eers geweet van beurtkrag nie, met die omsetter wat daar is was dit so gemaklik. Voorstel - verhitte swembad. Adele was so vriendelik en het ons so welkom laat voel. Sal weer gaan kuier.
Jurgens P - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Fanus D - Feb 2023
Algehele gradering
Sal Plekkie in die Son weer besoek. Die uitsig, nethied en diens was uitstekend. Perfekte wegbreek vir die naweek gewees.
Sonja N - Jan 2023
Algehele gradering
Beslis 'n plekkie in die hemel. Alles wat jy nodig het en meer.
Moya C - Jan 2023
Algehele gradering
Pragtige plek met asemrowende utsig.
Jenny B - Jan 2023
Algehele gradering
Sublime!
Nimonét O - Okt 2023
Algehele gradering
Sielskos met pragtige uitsig.
Stefania D - Jul 2023
Algehele gradering
We enjoyed our family mini vacation immensely.
Andri T - Aug 2023
Algehele gradering
Uitsig fantasties en rustig.
Mbalenhle C - Aug 2023
Algehele gradering
It was fantastic.
Bheki M - Jul 2023
Algehele gradering
It was really beautiful view especially the morning view from both bedroom.
Lynette K - Mei 2023
Algehele gradering
Ruim, heerlike plek om in tuis te gaan.
Plekkie in die Son se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer. Ons streef daarna om slegs die beste aan ons gaste te voorsien sodat hulle verblyf by plekkie in die son onvergeetlik sal wees. Die gasvrou was weens onvoorsiene omstandighede nie persoonlik beskikbaar nie, maar was wel per WhatsApp en selfoon beskikbaar. As gevolg van die kragonderbreking vanaf Eskom waaroor ons geen beheer het nie wou die skottelgoedwasser nie werk nie. Hy is egter die volgende dag met n splinternuwe masjien vervang. Ons voorsien reeds gewone skottelgoed seep. Vir die skottelgoedwasser moet gaste self voorsiening maak aangesien die masjien daar is vir hulle gerief. Al die geriewe en toerusting word voor elke gas deeglik nagegaan.
Cindy T - Jun 2023
Algehele gradering
Communication is key.
Elsje V - Des 2022
Algehele gradering
Lekker rusvankansie.
Hanlie D - Des 2022
Algehele gradering
Fantastiese uitsig! Ontspan in die natuur. Pragtige, gerieflike huis.
Lees meerLoandi H - Des 2022
Algehele gradering
Privaat. Rustig. Gemaklik. Lekker.
Amanda Y - Nov 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Karen K - Nov 2022
Algehele gradering
Excellent accommodation, wonderful location.
Corrie U - Okt 2022
Algehele gradering
Fantastiese plek.
Leonora S - Okt 2022
Algehele gradering
Wonderlike plek om te rus.
Given M - Okt 2022
Algehele gradering
Pure Bliss. A gem.
Lees meerKaren V - Okt 2022
Algehele gradering
Fantasties, mooier as mooi. Wonderlik.
Sonja N - Sep 2022
Algehele gradering
Pragtige plek, skoon netjies die beste plek vir 'n wegbreek.
Hennie M - Sep 2022
Algehele gradering
Juweel in die bosveld!
Lees meerZelda R - Aug 2022
Algehele gradering
Amazing verby!
Joseph D - Jul 2022
Algehele gradering
Want to go back.
Adela V - Jul 2022
Algehele gradering
Privaat /
Fritz B - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Henriette S - Mei 2022
Algehele gradering
Lieflike wegbreek.
Lees meerVasti V - Mei 2022
Algehele gradering
Fantasties, rustig, heerlik ontspannend!
Marlon V - Apr 2022
Algehele gradering
We had an amazing stay, the family enjoyed every bit of our stay.
Bernidene F - Mei 2022
Algehele gradering
Prentjiemooi.
Ivona H - Apr 2022
Algehele gradering
We loved it!
Rouve M - Mrt 2022
Algehele gradering
Excellent.
Portia M - Mrt 2022
Algehele gradering
Amazing!
Megan D - Mrt 2022
Algehele gradering
Wat 'n lekker naweek.
Tinie T - Feb 2022
Algehele gradering
Privaat met pragtige uitsig.
Leandi S - Jan 2022
Algehele gradering
'n Heerlike, rustige plekkie met die mooiste uitsig.
Dineo M - Jan 2022
Algehele gradering
It was nothing short of amazing.
Vicente N - Sep 2022
Algehele gradering
It was tranquil and splendid.
Pieter V - Aug 2022
Algehele gradering
'n Onvergeetlike naweek met asemrowende uitsigte en rustigheid soos mens dit nie enige plek in die dorp kan kry nie.
Lees meerPlekkie in die Son se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Waardeer dit uit die diepte van ons hart.
Riaan P - Feb 2022
Algehele gradering
Perfek.
Tebogo K - Jul 2022
Algehele gradering
We really enjoyed our stay, just a few areas of improvement to consider.
Lees meerNatalie C - Apr 2022
Algehele gradering
A holiday to remember.
Lees meerRozanne F - Jan 2022
Algehele gradering
Asemrowende uitsig.
Mariette P - Jun 2022
Algehele gradering
Lekker vinnige wegbreekgeleentheid naby aan Johannesburg.
Lees meerPlekkie in die Son se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Wil u gerus stel dat daar seder ons die eiendom 8 jaar gelede gekoop het. Ons nog gee misdaad of inbrake gehad nie. Die betrokke deur waarna u verwys is deur n gas beskadig en nie inbraak nie. Die buite lig waarna u verwys werk op 'n timer maar as gevolg van beurtkrag word die tyd outomaties uitgestel. Enige gebreuke moet volgens die reels in die woning aangebring binne redelike tyd gerapporteer word. Ons as eienaars sou onmiddelik aandag gegee het daar aan.
Bosveld groete
Mpumi S - Jun 2022
Algehele gradering
Stay was great.
Sipokazi M - Des 2021
Algehele gradering
Refreshing, rejuvenating and very tranquil.
Tshebedi N - Nov 2021
Algehele gradering
Everything was perfect.
Rochelle V - Des 2021
Algehele gradering
Ongelooflik, onbeskryflik en flippen amazing.
Plekkie in die Son se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit opreg.
Phemelo M - Des 2021
Algehele gradering
Beautiful place, value for money.
Portia M - Nov 2021
Algehele gradering
Tranquil and amazing views.
Marius K - Okt 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Lani S - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlik gekuier als wat jy nodig het. Mooiste uitsig.
Iphemeleng M - Okt 2021
Algehele gradering
Fantastic.
Maryna P - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was heerlik en rustig.
Leandre A - Okt 2021
Algehele gradering
'n Asemrowende wegbreek na stilte in die natuur.
Albie B - Aug 2021
Algehele gradering
Stilte, rustigheid en lieflike, gemaklike verblyf! Fantasties!
Lees meerPlekkie in die Son se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Dit is net vir ons 'n voorreg. Seenwense.
Liezl G - Aug 2021
Algehele gradering
Heerlike wegbreek, het so lekker ontspan.
Lees meerNaledi M - Aug 2021
Algehele gradering
Greatest vacation ever.
Maryke J - Jun 2021
Algehele gradering
Die plekkie is lekker rustig met 'n mooi uitsig. Swembad, braaiplek en 'n lekker stoep.
Plekkie in die Son se terugvoer
Baie dankie vir mooi terugvoer. Waardeer.
Antoinette S - Mei 2021
Algehele gradering
Ongelooflike mooi, rustige plekkie in die bosveld waar jy kan lekker rus en kuier.
Lees meerPlekkie in die Son se terugvoer
Baie dankie vir die mooi en positiewe resensie. Ons waardeer dit opreg. Enige tyd welkom.
Michelè D - Apr 2021
Algehele gradering
Asemrowend mooi en stil.
Stander G - Mrt 2021
Algehele gradering
Pictures do it no justice - simply Incredible.
Plekkie in die Son se terugvoer
Thank you so much for the kind feedback.
Sarah L - Mrt 2021
Algehele gradering
Fantastic, tranquil location with a breathtaking view and social area.
Jana D - Feb 2021
Algehele gradering
Lekker ontspannend!
Herman P - Jan 2021
Algehele gradering
Dit was bo my verwagting.
Plekkie in die Son se terugvoer
Dit was ons voorreg. Altyd welkom.
Stephan D - Des 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Kamogelo G - Nov 2021
Algehele gradering
Good value for money, won't regret booking Plekke in die Son. Everything was perfect.
Amy R - Mei 2021
Algehele gradering
Plekkie in die Son is a great place to stay if you want a stay that is close to Joburg but in the bushveld. The accommodation has a fantastic view and pool and each bedroom is has its own en-suite bathroom.
Plekkie in die Son se terugvoer
Thank you for the recommendation, we surely will look in to it.
Thank you
Kind Regards
Tshegofatso M - Des 2021
Algehele gradering
Very quiet and peaceful.
Nadea J - Aug 2021
Algehele gradering
So mooi uitsig en so mooi huis.
Helena V - Jun 2021
Algehele gradering
Rustig.
Plekkie in die Son se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Die kamerastelsel is vir die gas se eie veiligheid as hy/sy onveilig voel oor iets daar op te kyk sonder om buite toe te gaan. Ons as eienaars het glad nie toegang tot die kamers nie en sal nooit enige privaatheid van n gas skenk nie. Ons plekkie is juis so gemaak dat elke gas totaal en al privaat is.
Wat die toiletpapier betref. Ons is n selfsorg gastehuis daarom voorsien ons vir elke badkamer 2 rolle met aankoms.
Herman K - Okt 2021
Algehele gradering
Beautiful escape.
Daniel V - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie skoon en netjies. Regte juweel van 'n plek.
Evert S - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlike rustige bosveldatmosfeer.
Lungelo K - Sep 2021
Algehele gradering
If you are looking for peace of mind, then Plekkie is the place to visit. The pool was a bit dirty, but other than that everything was perfect.
Chantelle N - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie lekke plekkie vir 'n naweekwegbreek.
Verna M - Jan 2021
Algehele gradering
Heerlik ontspan.
Chanel S - Des 2021
Algehele gradering
Very nice view, nice place, but seriously needs work done on the unit.
Lees meerChris C - Jul 2021
Algehele gradering
Bietjie ontspan, lekker gelees. Pragtige uitsig.
Nelda B - Des 2020
Algehele gradering
Awesome!
Plekkie in die Son se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Word opreg waardeer.
Naomi D - Des 2020
Algehele gradering
Juweel in die son ontdek
Nica V - Des 2020
Algehele gradering
Die kuier was rustig met al die nodige geriewe en 'n stunning uitsig!
Chantel V - Des 2020
Algehele gradering
Was fantasies. Die uitsig is so mooi!
Plekkie in die Son se terugvoer
Baie dankie dat Plekkie in die Son deel van u en u gesin se goue oomblikke kon wees. Waardeer die positiewe terugvoer en kom kuier gou weer.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buisfonteinplaas Afdeling 6, Buisfontein, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang