Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plekkie in die Son

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 127 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Willie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Will be back. Amazing place for a break away from the hustle and bustle.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rupert D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Awesome beyond imagination. Cleanest, nicest and neatest place on Earth with the best view and the service was excellent!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magriette D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Ontspannend, skoon, ruim, moet pragtig wees as dit eers gereën het! Ek sal definitief die Berghut aanbeveel. Dit is ruim en gerieflik ingerig, baie vriendelike diens! Net jammer die swembadjie het nie verhitting op nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Rus vir jou siel. As jy uit die gejaag van die stadslewe wil kom, is Plekkie in die son die plek om te wees. Ons sal enigetyd weer teruggaan na Plekkie in die son. Die rustigheid laat jou siel rus. Dit is veilig en dit is elke sent werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shanene G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Stunning. Dit was awesome gewees, die stilte en mooi uitsig was net wat ons nodig gehad het as gesin, gee mens kans om net weer saam te kan gesels en lag, gasheer was super vriendelik, sal graag in die somer wil terug gaan om die swembad ook te gebruik want dis so mooi, huis het alles wat mens nodig het en meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colette A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Very calming and relaxing. We thoroughly enjoyed the cheetah experience. There were other animals as well as cheetahs, so it was very interesting. The views and the sunsets were so beautiful. I think I would prefer to go in summer so you can swim, but we were cosy with the fire in the lounge and the warm heaters in the bedroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Pragtige uitsig & wonderlik rustige naweek - net heeltemal te kort. Bespreek volgende keer beslis langer. Huis is goed toegerus, skoon & netjies en modern. Gasheer was vriendelik en hulpvaardig. Baie dankie "Plekkie in die Son"!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Fanie en Adelle, julle is goeie mense. Dankie vir alles vir die naweek. Ons het baie lekker gebly, net te kort. Dankie Fanie en Adelle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deliwe M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Tranquility on another level. Amazing, private, quiet time with my better half, this is definitely our second home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dhivaashni
Plekkie in die Son
Thank you, you're welcome any time.

Louise S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Asemrowende uitsig en super netjies. Die naam beskryf die plek perfek in 4 woorde - dit is 'n plekkie in die son. Sal dit graag aanbeveel vir enige iemand wat van die bosveld hou, die uitsig is pragtig. Die eenheid is ingerig met alles wat jy nodig het en meer, en is ongelooflik netjies. Een van ons lekkerste naweke weg sover.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dhivaashni
Plekkie in die Son
Baie dankie vir u mooi terugvoer, Louise. Ons waardeer dit opreg.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dhivaashni Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 127

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buisfonteinplaas Afdeling 6, Buisfontein, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98c1d74076e23cedb64fe88d7f9595092a9c9feb7dde94a12843da147a41b85d0671aca7efda824bfb4e477b6f6bbd7b5d08?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 127 5 1 5 Buisfontein Farm Section 6 Buisfontein 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.823075658593 28.319897353649

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang