Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plekkie in die Son

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buisfonteinplaas Afdeling 6, Buisfontein, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Plekkie in die Son bied selfsorgverblyf naby Bela-Bela, 'n dorp wat bekend is vir sy warmwaterbronne, maar ook vir besienswaardighede, soos Zebula, die Elements Private Golf Reserve, Waterberg Zipline-toere en die Bambelela Wildlife Care and Vervet Monkey Rehabilitation Facility. Dit is ook net 1 uur se ry van Pretoria af.

Plekkie in die Son het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis en -leefarea met 'n pragtige uitsig op die Waterberge. Elke slaapkamer het lugversorging, 'n dubbelbed en sy eie badkamer. Die eerste badkamer het 'n bad en 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel en 'n broodrooster toegerus. Daar is lugversorging in die sitarea en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea bied toegang tot 'n onderdakbalkon met 'n ingeboude braai, buitesitplek, sonstoele, 'n gasbraai en 'n plonspoel. 'n Dubbelmotorafdak is beskikbaar as parkeerplek.

Berghuis bied slaapplek aan 2 gaste en het lugversorging, 'n slaaparea, badkamer en 'n oopplan-kombuis en 'n leefarea met 'n pragtige uitsig op die Waterberge. Die slaaparea het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, lugbraaier, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel en broodrooster toegerus. Die sitarea het lugversorging, 'n omsetter, staanwaaier, en 'n platskerm-TV. Daar is ook 'n DStv-dekodeerder. Die leefarea lei na 'n stoep met 'n braai.

Aktiwiteite op die perseel sluit voetslaan, swem, 4x4-roetes, voëlkyk en wildkyk in.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 130 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Mbalenhle C
Saam met vriende
5.0
It was a good relaxing weekend with the best view. The place is just beautiful, the view and scenery is everything.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Sello N
Saam met lewensmaat
5.0
Very good. Very memorable, I enjoyed the view, the place was clean, service very good. What you see is what you get.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Aneshari P
Saam met vriende
5.0
It was delightful! Our stay was a relaxing break and a sublime environment!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Willie D
Saam met lewensmaat
5.0
Will be back. Amazing place for a break away from the hustle and bustle.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Rupert D
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome beyond imagination. Cleanest, nicest and neatest place on Earth with the best view and the service was excellent!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dhivaashni Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 130

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Buisfonteinplaas Afdeling 6, Buisfontein, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Plekkie in die Son het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buisfonteinplaas Afdeling 6, Buisfontein, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98c1d74076e23cedb64fe88d7f9595092a9c9feb7dde94a12843da147a41b85d0671aca7efda824bfb4e477b6f6bbd7b5d08?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 130 5 1 5 Buisfontein Farm Section 6 Buisfontein 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.823075658593 28.319897353649

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang