Plettenberg Bay Primary School Caravan Park
- Kapasiteit: 200 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beacon-weg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 174 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Plettenberg Bay Primary School Caravan Park is in Plettenbergbaai. Gedurende die Desembervakansie omskep Laerskool Plettenbergbaai sy sportveld in 'n karavaanpark. Die ligging is ideaal vir enigiemand wat daguitstappies wil neem na Knysna, George en Tsitsikamma.
Die akkommodasie het 25 staanplekke en 'n maksimum van 8 gaste word per staanplek toegelaat. Elke staanplek het kragpunte. 'n Verlengingskoord van 30 m word vereis. Die staanplekke maak van gemeenskaplike ablusiegeriewe met storte, baddensm toilette en wasbakke gebruik. Gaste moet hul eie braaitoerusting saambring.
Die speelarea en klimraam sal die kleinspan besig hou.
Die Plettenberg Bay Primary School Caravan Park is op die Tuinroete, net 100 m van die Keurboomstrandmeer en binne stapafstand van The Market Square en Plettenberg Mall, geen toegang via privaateiendom nie.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Lolita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Beacon-weg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Plettenberg Bay Primary School Caravan Park het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 200 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beacon-weg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap