Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plettenberg Bay Primary School Caravan Park

Kampeer/karavaan

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Elsabe K
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Perfekte ligging, skoon en netjies en vriedelike mense. Baie dankie vir alles!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2022

Goeie ligging, veilig en rustig, skoon, behulpsaam. Families en jongmense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pj H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Staff very polite and friendly. Plett way too busy for me, maybe out of season would be better, but then Plettenberg Bay Primary School Caravan Park won’t be available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie V
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Des 2021

Ons as gesin het dit baie geniet. Martin wat in beheer is was baie verwelkomend en baie behulpsaam. Enigste nadeel is die badkamer se vloer bly nat en dat daar meer gereeld skoongemaak moet word.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

De Wet D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2020

Goeie, veilige ligging met sekuriteit Baie gemaklike, behulpsame diens van personeel. Meer as genoeg spasie, grasperke. Goeie, skoon ablusiegeriewe. Tennisbane is 'n groot bate. Dis ook naby aan see. Sal weer daar kamp, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2020

Exactly as was stated. The hosts of the caravan park were happy to help out with any questions we had and got us all set within minutes of arriving. We had no issues with the accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre D
Lang verblyf
4.2
Jan 2020

Gerieflik, redelik stil, goed geleë. Ons baie lekker gekamp. Warm water was problematies met tye. Dink ook 1 per dag geriewe skoonmaak, dalk effens te min. Maar oor algemeen het ons lekker gebly en die kleiner hoeveelheid kampers op ‘n slag, veral vir die tyd van die jaar was baie lekker. Sal in toekoms moontlik weer gebruik maak.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marius B
Lang verblyf Gesin met tieners
3.6
Jan 2019

Baie rustig. Net die musiekfees was nie gepas nie. Baie rustig. Naby winkels. Die musiekfees was 'n anti-klimaks. Kort 'n swembad.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Lolita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 124
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 124
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 200 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beacon-weg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIzZDlhOTVjLTkxNjMtNDE0NC1hMDM2LWZhOTQwZjExMDBmNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 124 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Beacon Way Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.041184885258 23.371442276474

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang