Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plover Cottages

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Goed

Netheid
3.4
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.8
Veiligheid
4.3
Ig P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Baie lekker. Baie lekker gebly al was dit net vir 1 middag/nag. Dit was so lekker stil en het 'n lekker nagrus ingekry vir die pad die volgende dag. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claudia T
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Baie lekker en rustig oornag slaap plek. Baie lekker en rustige plekkie, sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alecia P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Ons het net vir die nag oorgebly, maar dit was regtig waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carin C
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Comfortable stay-over. Lovely stopover en route from the Garden Route to Pretoria. Units 1 and 5 were well-equipped and provided everything we needed. The hostess was friendly and accommodated us in terms of special requests.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanne G
1 nag Gesin met klein kinders
3.8
Jan 2025

Plaasatmosfeer. Heerlike plaas atmosfeer. Baie stil met die gekwaak van paddas en voëls in die agtergrond. Die huisie was goed toegerus en ruim. Beddens was gemaklik. Die boonste slaapkamer was net baie warm met swak ventilasie. Die deur na nêrens kan dalk as balkon verander word.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Diana S
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2025

Basic but clean linen and met our needs for 1 night with our 2 dogs. Very basic 'old' furnishings and buildings, but easy access off the N1. Pet friendly but no area to let dogs off leash.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
3.4
Jan 2025

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Christina M
1 nag Gesin met klein kinders
3.4
Jan 2025

Ons het die Cozy Cottage nie positief ervaar nie en hoop dat die gasheer aandag gee. Hoewel 'n rustige landelike omgewing, naby N1, het ons die volgende leemtes ervaar in die Cozy Cottage: Die slaapkamer het nie 'n deur nie. Die badkamerlig skakel nie altyd aan nie; kortsluiting by die skakelaar. Die stortkop spuit allerhande rigtings. Die dak lek op paar plekke, en van ons bagasie het nat geword. Daar was hondeontlasting in die area langs die kombuisvenster.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
1 nag
2.4
Jan 2025

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Joy V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Pleasant and quiet. The cottage was clean and had everything we needed. The only thing that would be nice is to have an electric blanket for the cold winter nights. Parking is safe and secure. Nice and secluded away from the hustle and bustle of the town, but close enough should you need anything from shops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Cornel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 680
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 680
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plover Cottages, Erf 8, Glen Agricultural Holdings, Bloemfontein, 9360, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33dee1265690df489d30b3678947418f76427ca385639d6c619619a61f235864e26bf4f5038bd43e5f8b54e5303f814bcbec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag, vir 2 mense 56 5 1 4 Plover Cottages, Plot 8 Glen Agricultural holdings 9360 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.960527777778 26.340305555556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang