Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Point Holiday House 35899

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 29 Nov 2024 tot 18 Des 2024.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Point-weg 4, The Point, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 000 R4 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Point Holiday House 35899 is in Mosselbaai, 'n hawedorp op die Tuinroete in Suid-Afrika se Wes-Kaapprovinsie, geleë. Dit is die ideale plek vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek naby die see.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oorblywende slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die gastebadkamer het 'n stort. Linne word voorsien; gaste moet egter hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv ingerig is. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf. Daar is ook 'n wasmasjien vir gaste se gerief.

Gaste kan buite ontspan op die onderdakstoep met 'n see-uitsig, wat buitesitplek en beide hout- en Weber-braaigeriewe het. Die huis het 'n volledige sonkrag- en omskakelaarstelsel om tydens beurtkrag te ondersteun. Veilige parkeerplek en gratis WiFi is ook beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 4

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.4/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 23

Resensies 2

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Point-weg 4, The Point, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R6 000
R6 000 R4 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf R6 000
R6 000 R4 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Point-weg 4, The Point, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98c88d32f207367bcd5f24446b50da75e0711475ae9403c192ef12e9c650d66fb770b84adeca5a2da89d05a873c237703842?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R6 000 nouVanaf R4 500 per nag (plek vir 8) 4 Point Road The Point 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.184304636783 22.156088398153

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang