Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pongola Avenue Self-catering Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Demiché Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 28 resensies vir Pongola Avenue Self-catering Accommodation
Netheid
4.9/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Abo M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abo M

Calm and clean.

The stay was lovely. The area is calm and safe. The hosts were extremely helpful whenever we called. We will definitely be back.

Mariska M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska M

Excellent.

Although it was one night, I felt so at home. Thank you very much for the wonderful stay.

Babalwa W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Babalwa W

Clean.

Very secured and clean establishment.

Henry B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Henry B

Baie swak sal die plek nie aanbeveel vir enige iemand nie.

Baie swak gasvryheid, kombuis voorraad te min. Die gebied is ver van winkels. Daar is geen genot op die TV.

Riaan V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V

Awesome venue, great staff.

I really enjoyed my stay. The owner and staff were very friendly and helpful. I would definitely go back there.

Babalwa W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Babalwa W

Excellent.

Very clean and safe. The place is convenient to be in.

Maronique P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maronique P

It was relaxing and very private.

Had the best time. Was really a home away from home.

Patrick N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick N

It was very pleasant stay.

The location is nice and quiet with beautiful view.

Babalwa W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Babalwa W

Excellent.

The unit was very clean, well furnished and the owner was welcoming.

Lee-anne C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-anne C

Stylvol en netjies.

Ons het gekuier by vriende in Dispatch en die eenheid was perfek vir die paar nagte wat ons oor gebly het in Uitenhage. Die eienaares is baie vriendelik en het graag gehelp met enige iets wat ons gekort het.

André V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André V

Gerieflik.

Verblyf was gerieflik.

Mandy P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy P

Well-equipped self-catering accommodation in good location.

I had to stay somewhere for a night as family couldn't accommodate us all and this was spot on - handy location from the freeway and in the apartment, you have all you need for a short or longer term stay.

Mari D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari D

Baie netjies met vriendelike personeel.

Na 'n dag se werk kon ek heerlik uit 'n warm stort in 'n warm bed klim en TV (Netflix) kyk en heerlik ontspan.

Antoinette K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette K

Gasvry, vriendelike klomp mense!

Pragtige plek! Sal hulle beslis aanbeveel!

Tersia K - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tersia K

Baie netjies en goed toegerus.

Dit is winter en 'n elektriese kombers op die bed sou baie welkom gewees het. Andersins is daar geen fout.

Cornelius Johannes M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius Johannes M

Die eenheid was 5-ster-kwaliteit en die eienaar was uiters vriendelik. Dit is totaal selfsorg en geen etes word aangebied. Die winkels en take-aways is so 3 km weg. Die kombuis is so goed toegerus jy kan 'n volle ete daar kook sou jy wou.

Al wat effens teen die plek tel is dat dit waarskynlik nie 'n langtermyn beach front vakansiebestemming is nie. Dit is 'n ideale oorslaapplek.

Roger G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roger G

Very friendly host. Demiche really made us feel welcome.

Nice and cosy place for an overnight stay. Nice play area for the kids as well.

Marinda B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda B

Uitstekende verblyf.

Hierdie is 'n baie netjiese en gerieflike plek om te bly. Dit is ruim en het alles wat jy nodig kan kry tydens jou verblyf.

Annerie H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerie H

Netjiese toegeruste oornag akkomodasie.

Rustige en veilige omgewing.

Robin-lee G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robin-lee G

Ons bly was baie lekker en rustig.

Verskillende eenhede om van te kies vir 'n enkel persoon of gesien van 4.Parkeering is beskikbaar sal net sê 'n braai area sal 'n voordeel wees vir gaste. Eenhede is skoon,netjies en privaat.Dis 'n baie privaat area en naby winkel sal dit weer bespreek.

Darryn M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Darryn M

Beautiful place, secure area and great hospitality. Will definitely recommend.

Beautiful place, secure area and great hospitality. Will definitely recommend.

Christelle O - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle O

Beste waarde vir geld ooit!

Ons is so vriendelik en behulpsaam ontvang! Was nog nooit voorheen in daai area nie. Die gasvrou het my baie mooi gehelp met aanwysings en voorstelle ens. Die woonstel is super skoon en netjies. Ons het dadelik tuis gevoel. My kinders het die speelparkie ook baie geniet. Sal beslis weer daar gaan bly sou ek daarheen reis in die toekoms.

Hardy L - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hardy L

Puik.

Baie mooi, veilig en gerieflik.

Chandre A - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chandre A

Fantasties.

Fantastiese plek, niks tekort nie. Demiché en Fanie is baie vriendelik.

Salome B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Salome B

Gemaklik en veilig.

Baie lekker gebly vir 2maande. Baie behulpsaam met enige navrae en tot Willie worshond was tuis. Baie veilig en rustige atmosfeer. Sal beslis hierdie verblyf aanbeveel.

Charmaine V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine V

Very comfortable and clean.

The unit was very comfortable and clean. The hosts were very friendly and attentive and made us feel very welcome. I do have 2 suggestions to improve the facilities for future guests: a shower caddy needs to be installed in the shower. The outside enclosed area needs to be cleaned. Perhaps converted to a private entrance and garden. At the moment it's full of building rubble and unsightly. Other than that, it was perfect accommodation for our needs.

Guineviere H - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Guineviere H

Baie mooi, goed toegerus.

Baie dankie vir 'n lekker 2 nagte by julle plek. Dis baie mooi en alles wat mens nodig het.

Pongola Avenue Self-catering Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir u goeie terugvoering en resensie.
Ons is bly u het die tydjie by ons geniet.

Pongola Avenue Self-catering Accommodation
Martha V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Martha V

Swak ongemak.

Stort se drein is verstop en stortkop is amper heeltemal verstop, water spuit meestal bo uit. Geen bakkie vir seep of sjampoe in die stort nie. Bed is kliphard. Kan net sowel op vloer slaap. Het 'n dag vroeër gery nadat ons dit met Fanie, die eienaar, bespreek het. Het nou wel R700 verloor vir een nag, maar dit was regtig nie aangenaam of gerieflik nie.

Pongola Avenue Self-catering Accommodation se terugvoer

Goeie dag.
Ons sal dadelik aandag gee aan die bogenoemde klagtes.
Die bed waarop die gaste geslaap het is 'n splinter nuwe Cloud Nine loadstar bed.
Die gaste het aan my verduidelik dat hulle vroer huis toe gaan aangesien die familie wie hulle besoek het, vroëer vertrek het en dus besluit het om ook vroer huis toe te vertrek.
Ek vra om verskoning vir die aangeleentheid. Ons het ons bes probeer om die eenheid so gemaklik moontlik te maak. Ongelukkig kan ek nie die gas se "ongemaklikhede" addresseer, op die dag wat hulle vertrek het nie, aangesien ek eers toe inglig was daaroor.
Ons probeer om alle gaste te akomodeer en aan elke gas se vereistes te voldoen. Ons hoop om u weer in die toekoms te verwelkom en dit dan aan u vereistes en standaarde te voldoen.
Baie dankie vir u terugvoering. Dit word hoog op prys gestel
Pongola Avenue Self-sorg

Pongola Avenue Self-catering Accommodation
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pongolalaan 36, Winterhoekpark, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsqojhJv7MvNRAheXEL0Kvs4daX2xXmxvxFQnuBpb4GqkQ81Aj2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 36 Pongola Avenue Winterhoek Park 6229 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.752620583425 25.436427712457

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang