Pongola Avenue Self-catering Accommodation
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Demiché Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Abo M - Apr 2024
Algehele gradering
Calm and clean.
Mariska M - Feb 2024
Algehele gradering
Excellent.
Babalwa W - Jul 2023
Algehele gradering
Clean.
Henry B - Jan 2024
Algehele gradering
Baie swak sal die plek nie aanbeveel vir enige iemand nie.
Riaan V - Apr 2023
Algehele gradering
Awesome venue, great staff.
Babalwa W - Jan 2023
Algehele gradering
Excellent.
Maronique P - Jul 2023
Algehele gradering
It was relaxing and very private.
Patrick N - Okt 2022
Algehele gradering
It was very pleasant stay.
Babalwa W - Okt 2022
Algehele gradering
Excellent.
Lee-anne C - Aug 2022
Algehele gradering
Stylvol en netjies.
André V - Mei 2022
Algehele gradering
Gerieflik.
Mandy P - Feb 2022
Algehele gradering
Well-equipped self-catering accommodation in good location.
Mari D - Jul 2021
Algehele gradering
Baie netjies met vriendelike personeel.
Antoinette K - Sep 2021
Algehele gradering
Gasvry, vriendelike klomp mense!
Tersia K - Jul 2021
Algehele gradering
Baie netjies en goed toegerus.
Cornelius Johannes M - Des 2021
Algehele gradering
Die eenheid was 5-ster-kwaliteit en die eienaar was uiters vriendelik. Dit is totaal selfsorg en geen etes word aangebied. Die winkels en take-aways is so 3 km weg. Die kombuis is so goed toegerus jy kan 'n volle ete daar kook sou jy wou.
Roger G - Nov 2021
Algehele gradering
Very friendly host. Demiche really made us feel welcome.
Marinda B - Nov 2020
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Annerie H - Okt 2020
Algehele gradering
Netjiese toegeruste oornag akkomodasie.
Robin-lee G - Nov 2020
Algehele gradering
Ons bly was baie lekker en rustig.
Darryn M - Aug 2020
Algehele gradering
Beautiful place, secure area and great hospitality. Will definitely recommend.
Christelle O - Jun 2019
Algehele gradering
Beste waarde vir geld ooit!
Hardy L - Jun 2018
Algehele gradering
Puik.
Chandre A - Sep 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Salome B - Jan 2018
Algehele gradering
Gemaklik en veilig.
Charmaine V - Des 2016
Algehele gradering
Very comfortable and clean.
Lees meerGuineviere H - Jul 2016
Algehele gradering
Baie mooi, goed toegerus.
Pongola Avenue Self-catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir u goeie terugvoering en resensie.
Ons is bly u het die tydjie by ons geniet.
Martha V - Nov 2016
Algehele gradering
Swak ongemak.
Pongola Avenue Self-catering Accommodation se terugvoer
Goeie dag.
Ons sal dadelik aandag gee aan die bogenoemde klagtes.
Die bed waarop die gaste geslaap het is 'n splinter nuwe Cloud Nine loadstar bed.
Die gaste het aan my verduidelik dat hulle vroer huis toe gaan aangesien die familie wie hulle besoek het, vroëer vertrek het en dus besluit het om ook vroer huis toe te vertrek.
Ek vra om verskoning vir die aangeleentheid. Ons het ons bes probeer om die eenheid so gemaklik moontlik te maak. Ongelukkig kan ek nie die gas se "ongemaklikhede" addresseer, op die dag wat hulle vertrek het nie, aangesien ek eers toe inglig was daaroor.
Ons probeer om alle gaste te akomodeer en aan elke gas se vereistes te voldoen. Ons hoop om u weer in die toekoms te verwelkom en dit dan aan u vereistes en standaarde te voldoen.
Baie dankie vir u terugvoering. Dit word hoog op prys gestel
Pongola Avenue Self-sorg
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pongolalaan 36, Winterhoekpark, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang