Pongola Avenue Self-catering Accommodation
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pongolalaan 36, Winterhoekpark, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap
- Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Pongola Road Self-catering Accommodation bied luukse, moderne selfsorg-woonstelle wat volledig toegerus is in Winterhoekpark in Uitenhage tussen Gqeberha (Port Elizabeth) en Addo.
Verblyf word in 3 eenhede gebied, insluitend Eenheid A, Eenheid B en Eenheid C. Eenheid A beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en ¸n oopplan-kombuis en -sitarea met ’n bank. Die kombuis is vir selfsorg toegerus. Die knus leefarea het 'n bank en 'n platskerm-TV met Netflix.
Eenheid B en C is ideaal vir sakereisigers of paartjies en het 'n oopplan-leefarea, 'n slaaparea met 'n koningingrootte-bed, 'n kombuis en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Veilige parkeerplek is vir 1 voertuig per eenheid beskikbaar agter 'n afstandbeheerde hek. Daar is 'n klimraam en 'n speelgrond. Die gemeenskaplike binnehof is ideaal vir sonnige dae en vars lug. Afslagtariewe is beskikbaar vir langer verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Demiché Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Pongolalaan 36, Winterhoekpark, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap
- Gaste dink Pongola Avenue Self-catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pongolalaan 36, Winterhoekpark, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap