Poortjie Guest Farm
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Poortjie Plaas, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Poortjie Guest Farm bied gastekamers op 'n skaap- en wildsplaas langs die R403, sowat 40 km vanaf Vosburg en 65 km vanaf Prieska. Die gastehuis is 'n ideale oornagplek vir gaste wat deur die area reis.
Verblyf by Poortjie Guest Farm word in 5 gerieflike kamers gebied wat elkeen tussen 3 en 4 gaste kan akkommodeer. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die gastehuis het 'n sitkamer, kuierarea met 'n pooltafel en 'n kroeg, en 'n lapa met 'n braai-area. Veilige parkeerplek is ook op die plaas beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Poortjie Plaas, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Poortjie Plaas, Vosburg, 8780, Noord-Kaap