Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Porcupine Peak Farm

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2023 tot 30 Dec 2023 en 01 Dec 2024 to 30 Dec 2024.

Pensioenaris-aanbod

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Beperk tot slegs 4 aanbiedinge per maand.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2023 tot 30 Dec 2023 en 01 Dec 2024 to 30 Dec 2024.

Prys sluit in
The Mountain Kothuis
Selfsorg
The Riverside Kothuis
Selfsorg
The Sandstone Kothuis
Selfsorg
The Watercolour Kothuis
Selfsorg
The Family Kothuis
Selfsorg
The Sun Gaze Kothuis
Selfsorg
The Windmill Kothuis
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R320 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R160.00 per persoon, per bespreking. Dit word na jou verblyf terugbetaal indien die kothuis in 'n skoon en netjiese toestand gelaat word en as daar geen breekskade of goedere op die perseel ontbreek nie.

Daar is 'n opsionele ekstra houtvuur-bubbelbad by ons Mountain & Watercolor-kothuise beskikbaar. Die tarief sluit die hout in wat nodig is om die bad lekker warm te hou en daar is 'n minimum van twee nagte nodig. Die bad word direk by die eiendom gereël en betaal en is nie by die tarief ingesluit nie.

Gaste het die opsie om hul eie pizza in die kombuis te maak, maar dit moet vooraf gereël en bespreek word. Hierdie opsie is slegs beskikbaar vir groepbesprekings.
Vir groepbesprekings, van meer as 8 gaste, is daar 'n ekstra fooi van R75 per persoon vir die besprekingsfooi. (Nie terugbetaalbaar nie)

Kinders onder die ouderdom van 3 bly gratis.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Porcupine Peak Plaas, Rooihoogtepas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21a2bca1af4e4903f7da476eb7590436d17840355b09ad2dd686f065b75ae32bbbd336245725aca61ac6deaecad6dbf4895b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 79 5 1 5 Porcupine Peak Farm Rooihoogtepas 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.629308 19.849128

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang