Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Portico 801

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 82 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Elsabé V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Lekker vakansieverblyf, skoon, netjies en met 'n wonderlike uitsig oor die see. Baie lekker gebly, die woonstel is skoon en netjies met al die nodige behoeftes vir 'n lekker vakansie. Wonderlike uitsig oor die see. Ook baie veilig. Sal dit aanbeveel vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nellie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Asemrowend. Dit was heerlik en onbeskryflik mooi. Vriendelike ontvangs en veilige gebou. Grondvloer personeel vriendelik en professioneel. Pragtige netjiese skoon plek en presies wat jy op foto's sien. Dankie vir hartlike ontvangs en opvolg oor ons welstand gedurende ons verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Will definitely return. Excellent location and everything was as per the photos shared. Host was great and very responsive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vossie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Fantasties. Baie lekker gebly. Emile was baie behulpsaam! Pad geraas pla so bietjie, veral saans as mens (vroeg) wil gaan slaap Maar die view maak op vir dit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Uitstekend. Uitstekend. Baie lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Fantasties. Fantastiese ligging. Moderne woonstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Great. We had a great stay at this well-located venue which has great views of the ocean, including Robben Island.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Alles van die bespreking, die sleutels se kry en die verblyf was tops. Dit was alles wat die foto's belowe het om te wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonymize U
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Puik akkommodasie. Was in die Kaap vir besigheid. Veilige parkering. Sentraal geleë. Stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rienie B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Baie netjies, goeie ligging. Sal beslis aanbeveel. Beste plek om te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Emile Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 82

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Athens-weg 1, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJlYTAxMjAxLTE5NWQtNDUxYS1hYjk0LTVhMGI3NTRmNTFmMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag (plek vir 4) 82 5 1 5 1 Athens Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.822823841894 18.4778881073

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456