Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Portico 801

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Ian V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Uitstekend. Uitstekend. Baie lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Fantasties. Fantastiese ligging. Moderne woonstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Great. We had a great stay at this well-located venue which has great views of the ocean, including Robben Island.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Alles van die bespreking, die sleutels se kry en die verblyf was tops. Dit was alles wat die foto's belowe het om te wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan E
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Puik akkommodasie. Was in die Kaap vir besigheid. Veilige parkering. Sentraal geleë. Stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cathrine B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Baie netjies, goeie ligging. Sal beslis aanbeveel. Beste plek om te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Mooiste see uitsig, waarde vir geld, hoogs aanbeveelbaar. Pragtige rustige eenheid met die mooiste see uitsig vanuit slaapkamer en balkon, waarde vir geld. Die geluid van die branders was awesome! Die kamers is gerieflik, keurig versier en die eenheid het alles wat jy nodig het. Emile het ons baie welkom laat voel en was baie behulpsaam. Dit is hoogs aanbeveelbaar. Ons sal enige tyd in die toekoms weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Lekker. Ons het lekker gebly. Let wel, die eenheid het 'n voorafbetaalde watermeter.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anel V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Ongelooflik. Ongelooflike skoon en netjiese woonstel alles wat nodig is. Kombuis is baie goed toegerus. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam met baie goeie kommunikasie ivm in- en uittrekprosedure en hoe alles werk in die woonstel. Baie mooi uitsig en ligging. Sal beslis weer in die toekoms daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Baie aangenaam. Ja, dankie, die verblyf was aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Emile Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Athens-weg 1, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJlYTAxMjAxLTE5NWQtNDUxYS1hYjk0LTVhMGI3NTRmNTFmMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag (plek vir 4) 78 5 1 5 1 Athens Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.822823841894 18.4778881073

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang