Portobelo 42
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Lizette Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 30
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Rona M - Jul 2024
Algehele gradering
Lekker vakansie in 'n goed toegeruste plekkie.
Portobelo 42 se terugvoer
Hi Rona! Ons is baie bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer te sien!
Thembakazi M - Sep 2023
Algehele gradering
It was a nice and comfortable home away from home.
Portobelo 42 se terugvoer
Thank you, Thembakazi. You are most welcome and we are glad you enjoyed your stay.
Brenda H - Apr 2023
Algehele gradering
Veilige, vriendelike verblyf.
Portobelo 42 se terugvoer
Hi Brenda, baie dankie! Ons is bly julle het dit geniet en ons hoop ons sien julle sommer gou weer in Portobelo 42 en in ons mooi dorp.
Johannes D - Apr 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Portobelo 42 se terugvoer
Baie dankie Johan. Ons is bly julle het dit geniet.
Valerie M - Apr 2023
Algehele gradering
Ek het my tydjie baie geniet. Een van die beste plekke waar ek al was.
Portobelo 42 se terugvoer
Baie dankie Valerie. Ons is bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle sommer gou weer in ons mooi dorp.
Marietjie F - Feb 2023
Algehele gradering
Kosbare familietyd in die perfekte plek.
Portobelo 42 se terugvoer
Baie dankie Marietjie.
Ons is so bly julle het tuis gevoel en sien uit na julle volgende besoek.
Jannie S - Jan 2023
Algehele gradering
Gerieflik, onstspannend - voel soos vakansie.
Lees meerPortobelo 42 se terugvoer
Baie dankie Jannie. Ons sien uit na julle volgende besoek!
Anwar J - Jan 2023
Algehele gradering
Our stay was excellent.
Portobelo 42 se terugvoer
Thank you so much Anwar. We hope to see you back soon.
Zia H - Des 2022
Algehele gradering
Mooi uitsig oor swembad.
Portobelo 42 se terugvoer
Baie dankie Zia. Hoop om julle gou weer te sien.
Rikus V - Nov 2022
Algehele gradering
Lekker, veilig en naby die see.
Domenique S - Okt 2022
Algehele gradering
Ontspannend, rustig en baie lekker.
Reginald S - Jul 2022
Algehele gradering
Excellent, restfull stay. Enjoyed the break.
Vanessa W - Aug 2022
Algehele gradering
Ons het vreeslik lekker gekuier.
Andre V - Jul 2022
Algehele gradering
Lekker gebly.
Diana S - Mei 2022
Algehele gradering
Amazing.
Jurie H - Sep 2022
Algehele gradering
Gemaklike verblyf naby Diazstrand in Mosselbaai.
Carol W - Jul 2022
Algehele gradering
Well-equipped, spacious, modern apartment close to the beach.
Paul G - Des 2022
Algehele gradering
Behulpsaam, vriendelik en baie gasvry.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach-boulevard Wes 18, Portobelo 42, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang