Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Portobelo 42

Mo.
31ste31Mrt
Di.
1ste1Apr
Wo.
2de2Apr
Do.
3de3Apr
Vr.
4de4Apr
Sa.
5de5Apr
So.
6de6Apr
Mo.
7de7Apr
Di.
8de8Apr
Portobelo 42
Slaapplek vir tot 4 mense
VOL
VOL
R1 950
per eenh.
R1 950
per eenh.
R1 950
per eenh.
R1 950
per eenh.
R1 950
per eenh.
R1 950
per eenh.
R1 950
per eenh.
R1 950
per eenh.
R1 950
per eenh.

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 30% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 5 Mei 2025 tot 26 Jun 2025.

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 12 Dec 2023 tot 10 Jan 2024 en 12 Dec 2024 to 10 Jan 2025.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 12 Dec 2023 tot 10 Jan 2024 en 12 Dec 2024 to 10 Jan 2025.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- Rook binne die eenheid is streng verbode, maar wel toelaatbaar op die balkon.
- Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
- Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
- Gaste word nie toegelaat om hout in die Weber te gebruik nie, streng slegs houtskool.
- Kampstoele is in die eenheid beskikbaar indien gaste die kompleks se braai-area wil gebruik.


Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 750
R 1 750 R 1 225
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 750
R 1 750 R 1 225
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-boulevard Wes 18, Portobelo 42, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa737029ec23c749a805b02393150dcbf7a652ee69b822682cd39afb19b19c7e4b0d641de1afbf19f7264c57ba0f0cd30a564?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 750 nouVanaf R1 225 per nag (plek vir 4) 21 5 1 5 18 Beach Boulevard West Portobelo 42 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.160501445147 22.107007358861

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011