Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Portobelo 42

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Rona M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Lekker vakansie in 'n goed toegeruste plekkie. Baie lekker gebly. Die woonstel het alles wat jy nodig het en is in 'n pragtige kompleks binne loopafstand van die strand. Alles in die woonstel is van hoogstaande gehalte en die eienaar is uiters behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Portobelo 42
Hi Rona! Ons is baie bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer te sien!

Thembakazi M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

It was a nice and comfortable home away from home. I really enjoyed my stay and my family enjoyed it too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Portobelo 42
Thank you, Thembakazi. You are most welcome and we are glad you enjoyed your stay.

Brenda H
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Veilige, vriendelike verblyf. Lizette is die mees vriendelike en behulpsame mens wat ek nog ooit ontmoet het. Niks was vir haar te veel nie, een oproep en sy is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Portobelo 42
Hi Brenda, baie dankie! Ons is bly julle het dit geniet en ons hoop ons sien julle sommer gou weer in Portobelo 42 en in ons mooi dorp.

Johannes D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Fantasties. Voorwaar fantastiese verblyf beveel dit 100 persent aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Portobelo 42
Baie dankie Johan. Ons is bly julle het dit geniet.

Valerie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Ek het my tydjie baie geniet. Een van die beste plekke waar ek al was. 1 van my beste plekke van LekkeSlaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Portobelo 42
Baie dankie Valerie. Ons is bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle sommer gou weer in ons mooi dorp.

Marietjie F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2023

Kosbare familietyd in die perfekte plek. Alles was perfek en regtig lekker. Dis nie net 'n huisie by die see nie, dis 'n tuiste by die see. Lizette is 'n stunning mens met 'n groot omgee hart wat altyd reg staan met 'n verrassing vir klein lyfies. Portobelo 42 sien ons beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Portobelo 42
Baie dankie Marietjie. Ons is so bly julle het tuis gevoel en sien uit na julle volgende besoek.

Jannie S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Gerieflik, onstspannend - voel soos vakansie. Portobelo 42 is lekker ruim en gerieflik met 'n wasmasjien, tuimeldroer en vol DStv. Die beddens is baie gemaklik en die plek is goed toegerus met alles wat jy mag nodig hê op vakansie. Die swembad is 'n groot bonus na 'n dag by die strand of 'n lekker somersaand. Die eenheid is stapafstand van die strand, waterpark en restaurante. Lizette is baie vriendelik en gasvry en ons kon net lekker ontspan en ons vakansie geniet. Ons kan dit definitief aanbeveel en ons sal ook weer met die volgende geleentheid by Portobelo 42 gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Portobelo 42
Baie dankie Jannie. Ons sien uit na julle volgende besoek!

Anwar J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Our stay was excellent. One of our best accommodations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Portobelo 42
Thank you so much Anwar. We hope to see you back soon.

Zia H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2022

Mooi uitsig oor swembad. Was lekker naby aan strand, gym en waterpark! Sal verseker weer gebruik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Portobelo 42
Baie dankie Zia. Hoop om julle gou weer te sien.

Rikus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Lekker, veilig en naby die see. Skoon, netjies en die kompleks het baie lekker geriewe gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 30

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R1 650
R1 650 R1 073
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 650
R1 650 R1 073
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-boulevard Wes 18, Portobelo 42, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa737029ec23c749a805b02393150dcbf7a652ee69b822682cd39afb19b19c7e4b0d641de1afbf19f7264c57ba0f0cd30a564?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 650 nouVanaf R1 073 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 18 Beach Boulevard West Portobelo 42 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.160501445147 22.107007358861

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang