Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Portobelo 42

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 30

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 18 resensies vir Portobelo 42
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Rona M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rona M

Lekker vakansie in 'n goed toegeruste plekkie.

Baie lekker gebly. Die woonstel het alles wat jy nodig het en is in 'n pragtige kompleks binne loopafstand van die strand. Alles in die woonstel is van hoogstaande gehalte en die eienaar is uiters behulpsaam.

Portobelo 42 se terugvoer

Hi Rona! Ons is baie bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer te sien!

Portobelo 42
Thembakazi M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thembakazi M

It was a nice and comfortable home away from home.

I really enjoyed my stay and my family enjoyed it too.

Portobelo 42 se terugvoer

Thank you, Thembakazi. You are most welcome and we are glad you enjoyed your stay.

Portobelo 42
Brenda H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda H

Veilige, vriendelike verblyf.

Lizette is die mees vriendelike en behulpsame mens wat ek nog ooit ontmoet het. Niks was vir haar te veel nie, een oproep en sy is daar.

Portobelo 42 se terugvoer

Hi Brenda, baie dankie! Ons is bly julle het dit geniet en ons hoop ons sien julle sommer gou weer in Portobelo 42 en in ons mooi dorp.

Portobelo 42
Johannes D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes D

Fantasties.

Voorwaar fantastiese verblyf beveel dit 100 persent aan!

Portobelo 42 se terugvoer

Baie dankie Johan. Ons is bly julle het dit geniet.

Portobelo 42
Valerie M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valerie M

Ek het my tydjie baie geniet. Een van die beste plekke waar ek al was.

1 van my beste plekke van LekkeSlaap.

Portobelo 42 se terugvoer

Baie dankie Valerie. Ons is bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle sommer gou weer in ons mooi dorp.

Portobelo 42
Marietjie F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie F

Kosbare familietyd in die perfekte plek.

Alles was perfek en regtig lekker. Dis nie net 'n huisie by die see nie, dis 'n tuiste by die see. Lizette is 'n stunning mens met 'n groot omgee hart wat altyd reg staan met 'n verrassing vir klein lyfies. Portobelo 42 sien ons beslis weer.

Portobelo 42 se terugvoer

Baie dankie Marietjie.
Ons is so bly julle het tuis gevoel en sien uit na julle volgende besoek.

Portobelo 42
Jannie S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie S

Gerieflik, onstspannend - voel soos vakansie.

Portobelo 42 is lekker ruim en gerieflik met 'n wasmasjien, tuimeldroer en vol DStv. Die beddens is baie gemaklik en die plek is goed toegerus met alles wat jy mag nodig hê op vakansie. Die swembad is 'n groot bonus na 'n dag by die strand of 'n lekker somersaand. Die eenheid is stapafstand van die strand, waterpark en restaurante. Lizette is baie vriendelik en gasvry en ons kon net lekker ontspan en ons vakansie geniet. Ons kan dit definitief aanbeveel en ons sal ook weer met die volgende geleentheid by Portobelo 42 gaan bly.

Portobelo 42 se terugvoer

Baie dankie Jannie. Ons sien uit na julle volgende besoek!

Portobelo 42
Anwar J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anwar J

Our stay was excellent.

One of our best accommodations.

Portobelo 42 se terugvoer

Thank you so much Anwar. We hope to see you back soon.

Portobelo 42
Zia H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zia H

Mooi uitsig oor swembad.

Was lekker naby aan strand, gym en waterpark! Sal verseker weer gebruik!

Portobelo 42 se terugvoer

Baie dankie Zia. Hoop om julle gou weer te sien.

Portobelo 42
Rikus V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rikus V

Lekker, veilig en naby die see.

Skoon, netjies en die kompleks het baie lekker geriewe gehad.

Domenique S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Domenique S

Ontspannend, rustig en baie lekker.

Baie nice plekkie. Ons het dit so geniet. Mooi uitsig na die swembad. Kindervriendelik. Als was net WOW. Sal definitief weer gaan.

Reginald S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reginald S

Excellent, restfull stay. Enjoyed the break.

Very warm, friendly reception received from Lizette. Excellent accommodation, secure, clean.

Vanessa W - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa W

Ons het vreeslik lekker gekuier.

Lizette het 'n pragtige gesindheid, en baie behulpsaam. Sy het ons onmiddelik welkom laat voel. Sy is sowaar 'n ster. Die plek is vir my nog mooier as die foto's, baie goed ingerig. Ons het met ons 2 en 'n half jarige kleuter gekuier, en vind dit gerieflik vir jonk en oud. Baie veilig en na aan alles, ook die see. Gaan baie beslis weer hier kom kuier!

Andre V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Lekker gebly.

Ons het heerlik gekuier. Baie rustig en veilige omgewing. Kon lekker braai op die patio. Eienaar vriendelik en gasvry.

Diana S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diana S

Amazing.

Stunning place, feels warm, cozy and has everything you need. Lizette was awesome, she went out of her way for everything. Place was spotless!

Jurie H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie H

Gemaklike verblyf naby Diazstrand in Mosselbaai.

Baie goeie verwelkoming, woonstel bied alles wat nodig is vir gemaklike verblyf.

Carol W - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol W

Well-equipped, spacious, modern apartment close to the beach.

Lovely, clean, modern apartment with spacious rooms close to the beach. Equipped with everything we needed, plus a lovely balcony to relax and enjoy the views of the pool and clubhouse. Felt safe and secure in the complex. Beach is just a short walk away. Need a car though, if you need to go to the shops. We loved our stay and can't wait to come stay again! Lizette is an amazing, hospitable host!

Paul G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paul G

Behulpsaam, vriendelik en baie gasvry.

Lizette het baie mooi na ons omgesien. Plek is netjies en goed geleë.

Vanaf R1 650
R1 650 R1 073
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 650
R1 650 R1 073
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-boulevard Wes 18, Portobelo 42, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa737029ec23c749a805b02393150dcbf7a652ee69b822682cd39afb19b19c7e4b0d641de1afbf19f7264c57ba0f0cd30a564?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 650 nouVanaf R1 073 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 18 Beach Boulevard West Portobelo 42 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.160501445147 22.107007358861

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang