Portofino 1
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ipahla-weg 1, Portofino 1, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Vanaf R3 452 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Portofino 1 is 'n lieflike, luukse villa wat in 'n veilige kompleks in Shaka's Rock, Ballito geleë is. Hierdie pragtige huis het 'n privaat braai en 'n swembad.
Dié dubbelverdieping-villa het slaapplek vir 6 gaste en 2 kinders en beskik oor 4 en suite-slaapkamers. Die ruim hoofsuite het lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n stapelbed vir 2 kinders in die vierde slaapkamer. Hierdie 3 slaapkamers het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die hoofleefarea is op die grondverdieping en het lugversorging. Dit het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis, eetarea en leefarea. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, koffiemasjien, yskas-vrieskas, ysmasjien, eetgerei en breekware toegerus en daar is 'n toonbank met sitplek vir 6. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar.
Die kombuis lei na 'n eetarea, waar gaste hul maaltye rondom die etenstafel kan geniet, en dan na die sitarea met sy gemaklike rusbank en 'n TV en die volle DStv-pakket. Die stapeldeure lei na 'n onderdakstoep met buitemeubels, 'n swembad en 'n ingeboude braai.
Daar is veilige parkeerplek in 'n dubbelmotorhuis, asook ekstra besoekersparkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Kinderstapelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 40
Resensies 533
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Ipahla-weg 1, Portofino 1, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Thompsonsbaai Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ipahla-weg 1, Portofino 1, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang