Premier Resort The Moorings Knysna
Beskrywing
Hierdie kamers het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe en 'n lessenaar in. Daar is WiFi in die gemeenskaplike areas en in die oord se hoofgebou.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Kinders 0 tot 12 jaar wat dieselfde kamer met hulle ouers deel, bly gratis.
'n Geldige foto-ID word vereis wanneer gaste inklok.
Gaste mag net inklok indien hulle ouer as 18 jaar is.
Gaste wat versuim om op te daag betaal 100% van die besprekingskoste.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 70%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ruim kamers het lugversorging en 'n uitsig oor die strandmeer. Elke kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe en 'n lessenaar in. Daar is slegs WiFi in die gemeenskaplike area en die hoofgebou van die oord.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Kinders 0 tot 12 jaar wat dieselfde kamer met hulle ouers deel, bly gratis.
'n Geldige foto-ID word vereis wanneer gaste inklok.
Gaste mag net inklok indien hulle ouer as 18 jaar is.
Gaste wat versuim om op te daag betaal 100% van die besprekingskoste.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 70%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Al die eenslaapkamer-suites het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer, aparte sit- en eetarea, en 'n stoep. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale in die slaapkamer en dit sitkamre, 'n kluis, en gratis tee- en koffiemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Kinders 0 tot 12 jaar wat dieselfde kamer met hulle ouers deel, bly gratis.
'n Geldige foto-ID word vereis wanneer gaste inklok.
Gaste mag net inklok indien hulle ouer as 18 jaar is.
Gaste wat versuim om op te daag betaal 100% van die besprekingskoste.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 70%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ruim suite is in 'n rustige omgewing en dit is ideaal vir groter gesinne. Die suite het 2 slaapkamers met 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, en en suite-badkamers met 'n stort en/of 'n bad. Elke kamer het 'n balkon at na die balkon-sitarea lei en dit bied utisigte oor die swembad en die tuine. Sekre eenhede het 'n aparte sit- en kombuisarea en 'n lessenaar. Daar is WiFi in die gemeenskaplike areas en in die hoofgebou. Die grond-, tweede- en derdeverdieping se eenhede is op versoek beskikbaar. Die eenhede op die grondverdieping lei na groot, privaat tuine en die eenehde op die eerste- en tweedeverdieping het groot, privaat balkonne.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Kinders 0 tot 12 jaar wat dieselfde kamer met hulle ouers deel, bly gratis.
'n Geldige foto-ID word vereis wanneer gaste inklok.
Gaste mag net inklok indien hulle ouer as 18 jaar is.
Gaste wat versuim om op te daag betaal 100% van die besprekingskoste.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 70%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie luukse dubbelverdieping-villas het pragtige uitsigte oor die Knysna-strandmeer en seiljag-ankerplekke. Elke eenheid het 2 slaapkamers bo met en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n sit- en eetarea met 'n gaskaggel en 'n toegeruste kombuis onder. Daar is ook 'n stoep met gasbraaigeriewe, en 'n parkeerplek. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n kluis, en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders 0 tot 12 jaar wat dieselfde kamer met hulle ouers deel, bly gratis.
'n Geldige foto-ID word vereis wanneer gaste inklok.
Gaste mag net inklok indien hulle ouer as 18 jaar is.
Gaste wat versuim om op te daag betaal 100% van die besprekingskoste.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 70%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 206 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: George Rex-rylaan 1, Knysna, 6571, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang