Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Premier Resort The Moorings Knysna

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Bridget R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Dit was puik! Ons as gesin het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jana-marie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Uitstekend. Dit was die ideale verblyf, veral aangesien ons nog nooit in Knysna was nie, die plek was maklik om te vind, en besonders mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nabeela P
Kort verblyf
4.0
Des 2022

Was a pleasant stay, could've been better. The location of the resort is great, and the views are beautiful. However, the fact that there was no Wi-Fi available in the chalets, nor was there any backup power whilst we were in Stage 4 of loadshedding detracted from the experience. Also, the roof of the chalet leaked rain all onto the bed when it rained, and the shower drain was quite blocked. The blocked drain can be excused, but when the roof was leaking and we tried to contact reception on both numbers, there was no answer. That made that night not very nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Toinette M
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Sep 2022

Dit was 'n vinnige naweekkuier, sodat ons aan die Karoo to Coast fietswedren kon deelneem. Dit was teleurstellend dat hierdie hotel geen voorsorg het vir "loadshedding" nie. Dit was aanvaarbaar dat die kamers nie krag gehad het nie, maar selfs die kombuis het geen krag gehad nie. Dit was ook ongerieflik dat daar geen kos beskikbaar is tussen 10 en 2 nie, aangesien ontbyt 10 uur klaar is en die ander restaurant eers 2 uur oopmaak. My man was baie honger nadat hy 100 km fietsgery het, en toe moes ons Waterfront toe gaan om kos te kry. Ten spyte van hierdie kwessies, is die kamers pragtig en die omgewing baie rustig en mooi.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Jo-anne H
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2021

Absolutely wonderful staff. We had a great stay. Beautiful hotel with top notch service and extremely friendly and helpful staff. Delicious food.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris W
1 nag
5.0
Des 2015

Excellent! This was one of the best places we have stayed at and we will definitely make use of it again. Location was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 140

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R1 570
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 570
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 206 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: George Rex-rylaan 1, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb16588c12545baadf7ff21bd26dcb8888c25b55134d2ccaa64deb8c8e4b19fae1532fff925397edb51d0fcf0799bdc6d2cf7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 570 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 1 George Rex Drive Knysna 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.049532626156 23.069162070751

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang