Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Premier Resort The Moorings Knysna

  • Kapasiteit: 206 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: George Rex-rylaan 1, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 160 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Premier Hotel Knysna - The Moorings is op pad na die bekende Knysna Koppe in Knysna (een van die Tuinroete se top-bestemmings). Die oord is aan die afgeleë oewers van die Knysna-strandmeer in die middel van betowerende, bosagtige tuine geleë. Dit is minder as 3 km van die middedorp af.

Premier Resort - The Moorings bied verblyf in verskeie een- en tweeslaapkamersuites.

Dié eenhede is stylvol ontwerp met 'n tikkie moderne dekor en bied 'n reeks luukse akkommodasie-opsies vir sakereisigers en vakansiegangers aan die oewers van die strandmeer. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n haardroër, lugversorging, sekere DStv-kanale, 'n kluis en maaltye in die kamer in.

Ter wille van die 4-ster status bied die hotel ook ander geriewe soos 'n konferensiesentrum met 4 konferensiekamers wat tot 280 afgevaardiges kan akkommodeer. Wasgoeddiens en skoonmaakdiens word ook aangebied en WiFi is reg deur die hotel beskikbaar.

Die oord het 'n restaurant op die perseel, Salmon Restaurant, wat heerlike, byderwetse Mediterreense geregte met Kaapse produkte voorberei. Die restaurant het 'n lugtige en ligte atmosfeer te danke aan die reuse vensters wat op die oord se groot swembad uitkyk.

Hier aan die oewers van die strandmeer kan jy byna enige tipe buitemuurse aktiwiteite beoefen, soos visvang swem, bootry of voëlkyk. Daar is 2 gholfbane vir gholfentoesiaste om te geniet. Knysna se middedorp is net 'n paar minute weg en so ook die hoofbesienswaardighede in dié streek, van eeue-oue woude tot strande in die omgewing.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 6 resensies vir Premier Resort The Moorings Knysna
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 129

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • George Rex-rylaan 1, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Premier Resort The Moorings Knysna het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 160
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 160
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 206 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: George Rex-rylaan 1, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb16588c12545baadf7ff21bd26dcb8888c25b55134d2ccaa64deb8c8e4b19fae1532fff925397edb51d0fcf0799bdc6d2cf7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 160 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 1 George Rex Drive Knysna 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.049532626156 23.069162070751

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang