Presidensie Guest Rooms
Beskrywing
Die en suite-kamers het elk 2 enkelbeddens of 1 koningingrootte-bed of 1 koninggrootte-bed. 'n Ekstra enkelbed kan voorsien word vir 'n derde gas. Die badkamers het storte. Elke kamer het DStv, lugversorging, 'n yskas en mikrogolf. Elke kamer het ook 'n buitestoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
'n Buffet-ontbyt is by die NWU Sports Village (380m vanaf die gastekamers) vir R120 per persoon beskikbaar. Dit is voor 12:00 op die dag van inklok betaalbaar.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Johannes Dreyerstraat 21A, Potchefstroom, 2531, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang