Presidensie Guest Rooms
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Mari Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 87
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Tiaan E - Mei 2024
Algehele gradering
Baie rustige en netjiese gastehuis word hoogs aanbeveel.
Presidensie Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie Tiaan vir jou positiewe terugvoer en goeie punt wat jy vir ons gegee het. Kom kuier gerus weer by Presidensie.
Cathy B - Apr 2024
Algehele gradering
Keurig en baie netjies.
Presidensie Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie, Cathy. Dit was 'n voorreg om jou te huisves. Baie geluk met jou Meestersgraad wat jy ontvang het tydens julle verblyf by Presidensie.
Odette T - Apr 2024
Algehele gradering
Ek kom beslis weer.
Presidensie Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie, Odette, vir jou mooi woorde en goeie terugvoering. Ek ontvang jou graag weer in die toekoms. Mari
Komien V - Mrt 2024
Algehele gradering
Veilig, rustig, mooi, lekker!
Presidensie Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie Komien vir jou goeie terugvoer. Seënwense vir jou en die seuns. Mari
Alida R - Mrt 2024
Algehele gradering
Gerieflik, skoon, gemaklik.
Presidensie Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie Alida vir jou mooi woorde. Dit is altyd lekker om jou te ontvang! Mari
Francie K - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlik gebly!
Presidensie Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie Francie, kom kuier gerus weer!
Lesley B - Jun 2024
Algehele gradering
Efficient and spot-on overnight accommodation.
Presidensie Guest Rooms se terugvoer
Thank you Lesley for the review. I do appreciate it very much.
Mari
Presidensie Guest Rooms
Alida R - Jan 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies, ondersteuning met beurt krag.
Presidensie Guest Rooms se terugvoer
Dankie Alida, ek waardeer jou terugvoer. Mari
Johan V - Des 2023
Algehele gradering
Mooi moderne blyplek in rustige omgewing.
Presidensie Guest Rooms se terugvoer
Johan, ek waardeer jou mooi woorde. Kom kuier gerus weer by ons. Mari
Ben D - Des 2023
Algehele gradering
Baie tevrede.
Presidensie Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, Ben. Ek is baie bly dat jy tevrede was met ons akkommodasie. Mari
Willem S - Okt 2023
Algehele gradering
Vriendelik ontvang en altyd behulpsaam.
Presidensie Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie Willem vir jou gawe woorde. Ek waardeer dit. Mari
Jenna M - Sep 2023
Algehele gradering
Uitstekend
Presidensie Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi boodskap en goeie terugvoer. Kom kuier gerus weer by Presidensie. Mari
Dirk K - Aug 2023
Algehele gradering
Naweekkuier by ons dogter op NWU.
Presidensie Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie Dirk, vir die goeie terugvoering. Ek waardeer dit opreg. Vriendelike groete, Mari.
Luzaan G - Aug 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik, netjies en skoon plek. Vriendelike diens en perfekte ligging in Potch.
Presidensie Guest Rooms se terugvoer
Hallo Luzaan. Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons ontvang julle graag weer in die toekoms. Ek is so jammer om te hoor van die ongerief met die warm water. Beurtkrag gedurende die nag en weer van 6 - 9:30 daardie Sondagoggend is maar 'n uitdaging om die geysers warm te hou. Groete, Mari
Riaan V - Apr 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, skitter skoon en veilig.
Presidensie Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie Riaan vir die wonderlike terugvoering. Kom kuier gerus weer by ons. Mari
Fritz H - Mrt 2023
Algehele gradering
Uitstekende keuse.
Presidensie Guest Rooms se terugvoer
Baie, baie dankie Fritz vir jou mooi boodskap en goeie terugvoering. Mari
Jaco V - Feb 2023
Algehele gradering
Foutloos.
Presidensie Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie Jaco. Sulke terugvoering laat my beker oorloop. Kom kuier weer.
Johan L - Feb 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike diens. Waarde vir geld.
Presidensie Guest Rooms se terugvoer
Ek waardeer jou terugvoering, Johan. Kom kuier weer by ons. Mari
Roelof M - Feb 2023
Algehele gradering
Ten sterkste aan te beveel.
Presidensie Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie Roelof. Seënwense vir julle.
Madeleine B - Jan 2023
Algehele gradering
Verblyf was uitstekend en ek sal dit enige tyd aanbeveel.
Presidensie Guest Rooms se terugvoer
Dankie Madeleine, ek waardeer jou goeie terugvoer. Ek ontvang julle graag weer. Mari
Rika A - Jan 2023
Algehele gradering
Uitstekende verblyf het my verwagting oortref.
Presidensie Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie Rika vir die wonderlike komplimente waarmee jy ons toegooi. Groot waardering. Mari
Jolandie (johanna Maria) B - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was regtig aangenaam en ons sal enige tyd aanbeveel.
Presidensie Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie Jolandie. Kom kuier weer by ons. Groete, Mari.
John G - Aug 2022
Algehele gradering
Well located, peaceful, secure and very comfortable.
Presidensie Guest Rooms se terugvoer
Thank you John for your kind words. Highley appreciated. Mari
Rene L - Jul 2022
Algehele gradering
Uitstekende opsie.
Presidensie Guest Rooms se terugvoer
Hi Rene. Sjoe, baie dankie vir jou mooi woorde. Ek waardeer dit ongelooflik baie. Mari
Paul S - Mei 2022
Algehele gradering
Presidensie Guest Rooms is seker een van die mees netjiese, skoonste en goed toegeruste gastehuise waar ek nog oorgebly het!
Presidensie Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie Paul, vir jou positiewe terugvoer. Wat 'n voorreg om tevrede gaste te huisves. Ek kan dit nie doen sonder die harde werk van my skoonmakers nie. Dankie en kom kuier weer by Presidensie.
Andre T - Apr 2022
Algehele gradering
Puik.
Presidensie Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie André vir jou terugvoer. Ek het groot waardering. Kom kuier weer by ons. Mari
Hettie S - Mrt 2022
Algehele gradering
Diens is puik, kamer is skoon,netjies, alles wat jy nodig het. Fantasties.
Presidensie Guest Rooms se terugvoer
Hallo Hettie. Baie dankie vir al die komplimente. Ek waardeer dit opreg. Mari
Juanita P - Nov 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Presidensie Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie Sita vir jou wonderlike terugvoer! Ek is altyd dankbaar as my gaste tevrede is. Groete, Mari
Jorrie J - Okt 2021
Algehele gradering
Gemaklike kamer, net wat mens nodig het op 'n sakereis.
Presidensie Guest Rooms se terugvoer
Ek is so bly dat u lekker by ons gebly het. Mari
Engela K - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was absoluut fantasties.
Presidensie Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie Engela vir jou goeie terugvoer. Ek is so dankbaar as my gaste hulle verblyf geniet het en tevrede is. Kom kuier weer. Mari
Jan B - Aug 2021
Algehele gradering
Skoon en netjies. Alles perfek.
Presidensie Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie Jan, vir jou positiewe terugvoer. Kom kuier gerus weer. Mari
Leana T - Feb 2021
Algehele gradering
Pragtige verblyf, skoon en netjies. Mari was baie behulpsaam en vriendelik. Sal beslis weer daar oorbly!
Presidensie Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer! Ek het baie groot waardering daarvoor.
Tania V - Feb 2021
Algehele gradering
Bly altyd oor in Presidensie en elke keer hoogs tevrede.
Presidensie Guest Rooms se terugvoer
Ek waardeer die wonderlike terugvoer! Kom kuier gerus weer. Mari
Christa J - Des 2020
Algehele gradering
Hartlike ontvangs en netjiese, goed toegeruste kamer.
Presidensie Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie Christa. Dit is so lekker om te weet dat ons gaste tevrede is. Groete, Mari
Elise V - Nov 2020
Algehele gradering
Kommervry
Presidensie Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie Elize vir die positiewe terugvoer! Mari.
Surett D - Sep 2020
Algehele gradering
Sien sterre
Presidensie Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ek het groot waardering daarvoor. Mari
Elzanne R - Des 2019
Algehele gradering
Ons het heerlik oornag in Presidensie Guest rooms.
Presidensie Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Elzanne. Kom kuier gerus weer. Groete, Mari
Cielie S - Mei 2019
Algehele gradering
Baie lekker skoon, gerieflik en gemaklik.
Presidensie Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie Cielie dat jy ons gekies het en vir jou goeie terugvoer.
Groete,
Mari
Cecil O - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly, vriendelik en die beste storte wat ek nog in 'n gastehuis ervaar het.
Presidensie Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, ek het groot waardering. Kom stort weer by ons.
Mari
Lana R - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Presidensie Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Lana. Ek sien uit om julle weer in die toekoms te ontvang.
Mari
Hanli S - Jan 2019
Algehele gradering
Pragtige, goed toegeruste gaste verblyf met perfekte ligging.
Presidensie Guest Rooms se terugvoer
Ah, dankie vir die wonderlike terugvoer. Kom kuier gerus weer. Mari
Christa V - Jul 2019
Algehele gradering
Baie netjies en lekker stil.
Coen B - Nov 2018
Algehele gradering
Baie netjies, professioneel en veilig.
Presidensie Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie vir jou komplimente, Coen. Dit was vir my 'n voorreg om julle te kon ontvang.
Groete,
Mari
Karen S - Sep 2018
Algehele gradering
Bespreek hierdie hawe met 'n geruste hart.
Lees meerPresidensie Guest Rooms se terugvoer
Beste Karen,
Baie dankie vir jou terugvoer, ek het groot waardering daarvoor. Kom kuier gerus weer.
Groete,
Mari
Marlize L - Mei 2018
Algehele gradering
Dit was 'n baie aangename plek.
Presidensie Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Ek waardeer dit. Mari
Karen C - Mei 2018
Algehele gradering
Great.
Presidensie Guest Rooms se terugvoer
Ek is so bly dat julle lekker gekuier het hier by my. Dankie vir die goeie beoordeling.
Mari
Cornelius O - Mei 2018
Algehele gradering
Presidensie Guest Rooms was 'n uiterse goeie ontdekking!
Presidensie Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie vir jou goeie terugvoer. Kom kuier weer as jy Potchefstroom toe kom.
Mari
Chandre V - Jan 2018
Algehele gradering
Uiters lekker!
Presidensie Guest Rooms se terugvoer
Dankie Chandre, ek waardeer dit baie. Kom kuier gerus weer. Mari
Hans V - Aug 2018
Algehele gradering
Baie netjiese en volledig toegeruste kamer.
Presidensie Guest Rooms se terugvoer
Dankie Hans vir jou terugvoer. Groete, Mari
Anel S - Apr 2018
Algehele gradering
Uit die boonste rakke!
Presidensie Guest Rooms se terugvoer
Dankie Anel vir jou goeie terugvoer. Kom kuier weer.
Groete
Mari
Cois F - Jul 2018
Algehele gradering
Perfek.
Lize P - Des 2017
Algehele gradering
Dit is 'n lieflike plek met professionele diens.
Presidensie Guest Rooms se terugvoer
Hallo Lize
Baie dankie vir die goeie punte wat jy vir ons gegee het. Baie dankie vir jou begrip met die aanbou van ons 2 nuwe kamers. Groete, Mari.
Andre C - Mei 2017
Algehele gradering
Skoon, moderne en vriendelike verblyf.
Presidensie Guest Rooms se terugvoer
Beste Andre,
Dankie vir die terugvoer. Kom kuier gerus weer.
Groete,
Mari
Hansie L - Mrt 2017
Algehele gradering
Our stay was really excellent, thanks.
Presidensie Guest Rooms se terugvoer
Hallo Hansie. Baie dankie vir die goeie terugvoer. Nogmaals geluk met julle seun se graad wat hy Maandag ontvang het.
Groete,
Mari
Erica V - Mrt 2017
Algehele gradering
Fenomenale verblyf.
Lees meerPresidensie Guest Rooms se terugvoer
Hallo Erica,
Jy het my skoon verleë. Baie dankie vir die goeie terugvoer, ek ontvang julle graag weer.
Groete,
Mari
Gerhard P - Feb 2017
Algehele gradering
Rustig, netjies en naby als.
Presidensie Guest Rooms se terugvoer
Hallo Gerhard.
Ek waardeer die goeie terugvoer geweldig baie.
Kom kuier gerus weer.
Groete,
Mari
Monica P - Jan 2017
Algehele gradering
Baie tevrede!
Presidensie Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie, Monica, vir die goeie terugvoer. Ek hoop ek sien julle weer. Mari
Hantie D - Jan 2017
Algehele gradering
Uitstekende gastehuis baie skoon en netjies en professionele diens.
Presidensie Guest Rooms se terugvoer
Hallo Hantie. Baie dankie vir die goeie beoordeling. Kom kuier gerus weer. Groete, Mari
Ronel O - Okt 2016
Algehele gradering
Aan te beveel.
Franske W - Jul 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam, keurige en netjiese verblyf.
Presidensie Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Kom kuier gerus weer in Potchefstroom. Mari
Nicola H - Mei 2016
Algehele gradering
Wonderlik!
Presidensie Guest Rooms se terugvoer
Hallo Nicola
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Kom kuier gerus weer! Mari
Elsie M - Apr 2016
Algehele gradering
Besonder aangenaam.
Presidensie Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie Elsie, kom kuier gerus weer. Groete, Mari May
Johann M - Apr 2016
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Presidensie Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie Johann, ek ontvang julle graag 'n volgende keer. Groete, Mari
Gerhard M - Mrt 2016
Algehele gradering
Fantasties.
Presidensie Guest Rooms se terugvoer
Hallo Gerhard. Sjoe, baie dankie vir die goeie terugvoer. Groete, Mari
Morne L - Feb 2016
Algehele gradering
Baie aangename verblyf-ervaring.
Presidensie Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie vir die komplimente. Kom kuier gerus weer. Mari
Liesel M - Feb 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Presidensie Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie Liesel, kom kuier gerus weer. Groete, Mari
Yvonne S - Jan 2016
Algehele gradering
Baie skoon, netjies en goed.
Presidensie Guest Rooms se terugvoer
Dankie Yvonne vir die komplimente! Ek hoop ek sien julle binnekort weer. Mari
Marelize K - Jan 2016
Algehele gradering
Dit was puik.
Presidensie Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie Marelize, kom kuier gerus weer. Mari
Carelle Z - Mei 2016
Algehele gradering
What an awesome experience!
Sanel S - Apr 2016
Algehele gradering
Nuut, netjies en ruim, silwerskoon, veilig en baie moeite gedoen met my aankomstyd ens. Mari laat 'n mens baie welkom voel.
Julandi V - Mrt 2016
Algehele gradering
Rustig.
Annatjie S - Okt 2016
Algehele gradering
Voortreflik, dankie!
Presidensie Guest Rooms se terugvoer
Dankie Annatjie vir die goeie opmerking. Jammer dat ek julle nie in persoon ontmoet het nie. Kom kuier gerus weer. Die tariewe is darem ook minder as dit nie Aardklop is nie. Mari
George M - Mei 2016
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Hermien D - Aug 2016
Algehele gradering
Goed ingerig en baie gerieflik vir 'n oornagbestemming.
Mart-mari S - Nov 2015
Algehele gradering
Die verblyf was puik, skoon en gerieflik en het goeie diens!
Presidensie Guest Rooms se terugvoer
Beste Mart-mari,
Baie dankie vir die terugvoer,hoop om julle gou weer terug te verwelkom.
Groete,
Mari
Nedine C - Aug 2015
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Nico M - Jul 2015
Algehele gradering
Goed!
Johan P - Jun 2015
Algehele gradering
Goeie ervaring selfs in die winter!
Jan R - Mrt 2014
Algehele gradering
Uitstekende akkommodasie!
Rita D - Jan 2014
Algehele gradering
Care is taken to ensure a comfy stay for guests
Rachel S - Jun 2013
Algehele gradering
Goed
Abri J - Mei 2013
Algehele gradering
Alles goed
Liza D - Mei 2013
Algehele gradering
Excellent!!!!!
Zach V - Mei 2013
Algehele gradering
Gerieflik
Christelle Z - Apr 2013
Algehele gradering
Baie goeie diens en heerlik geslaap
Chris E - Apr 2013
Algehele gradering
Die gastekamer was perfek vir ons doeleindes en die geriewe fantasties!
Marcel V - Mei 2013
Algehele gradering
Baie mooi en netjies.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Johannes Dreyerstraat 21A, Potchefstroom, 2531, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang