Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Presidensie Guest Rooms

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 91 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Loumarie B
1 nag
5.0
Jan 2025

Waarde vir geld. Baie netjies, baie vriendelike diens. Sal elke keer daar gaan bly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Gerieflike oorslaap met alles wat ons nodig gehad het. Pragtige, skoon en netjiese kamers. Het heerlik geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mari
Presidensie Guest Rooms
Baie, baie dankie vir die goeie terugvoer! Kom kuier gerus weer by Presidensie. Mari

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Ons kuier by Presidensie Guest Rooms het gepaard gegaan met hoë-gehalte diens. Dit was heerlik om by Presidensie Guest Rooms te bly. Die personeel het uit hul pad gegaan om te help en ons gemaklik te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mari
Presidensie Guest Rooms
Baie dankie. Ek waardeer jou terugvoer. Dit sal lekker wees om julle in die toekoms weer te ontvang. Mari

Tiaan E
1 nag
5.0
Mei 2024

Baie rustige en netjiese gastehuis word hoogs aanbeveel. Baie netjese en rustige gastehuis met baie goeie klientediens en is die waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mari
Presidensie Guest Rooms
Baie dankie Tiaan vir jou positiewe terugvoer en goeie punt wat jy vir ons gegee het. Kom kuier gerus weer by Presidensie.

Cathy B
1 nag
5.0
Apr 2024

Keurig en baie netjies. Pragtige, netjiese kamers wat gerieflik geleë is. Eienaar was hulpvaardig om plekke aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mari
Presidensie Guest Rooms
Baie dankie, Cathy. Dit was 'n voorreg om jou te huisves. Baie geluk met jou Meestersgraad wat jy ontvang het tydens julle verblyf by Presidensie.

Odette T
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Ek kom beslis weer. Baie skoon en netjies. 10/10. Mari dink aan alles en alles is fyn afgerond. Beslis 'n tuiste waar ek veilig en tuis gevoel het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mari
Presidensie Guest Rooms
Baie dankie, Odette, vir jou mooi woorde en goeie terugvoering. Ek ontvang jou graag weer in die toekoms. Mari

Komien V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Veilig, rustig, mooi, lekker! Ons het heerlik gebly! Dis in 'n veilige, rustige, mooi woonbuurt. Dankie ook aan ons gasvrou, wat ons tuis laat voel het en vir al jou vriendelikheid en hulp. Sal beslis weer daar bespreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mari
Presidensie Guest Rooms
Baie dankie Komien vir jou goeie terugvoer. Seënwense vir jou en die seuns. Mari

Alida R
1 nag
5.0
Mrt 2024

Gerieflik, skoon, gemaklik. Baie lekker gebly. Welkom gevoel. Alles is daar wat ek nodig het. Daar is ondersteuning as Eskom besluit hulle wil nie meer werk nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mari
Presidensie Guest Rooms
Baie dankie Alida vir jou mooi woorde. Dit is altyd lekker om jou te ontvang! Mari

Francie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Heerlik gebly! Ons het heerlik gebly! Mari is baie vriendelik en behulpsaam!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mari
Presidensie Guest Rooms
Baie dankie Francie, kom kuier gerus weer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 91

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Johannes Dreyerstraat 21A, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA70d8fe320c971174a41e6d7ba47f27e5aa831c6f96fc8e40529b4c346e07e5262db3a9eee1803659f5a1cb6f8a9c910be36b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 91 5 1 5 21A Johannes Dreyer Street Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.696755984158 27.098797559738

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang