Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Presidensie Guest Rooms

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Johannes Dreyerstraat 21A, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Vanaf R990 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Presidensie Guest Rooms is langs die President Pretorius Museum. Dit is in 'n baie rustige woonbuurt, 1 km vanaf die hoofhek van die Noordwes-Universiteit, direk langs die Senwes Krieketstadion en baie na aan Mooimed Hospitaal.

Presidensie Guest Rooms bestaan uit 5 en suite-slaapkamers met koningingrootte-beddens of met 2 enkelbeddens elk. Elke kamer het lugversorging, DStv, 'n yskas en 'n mikrogolfoond. Elke kamer het ook sy eie onderdakparkeerplek en privaat stoep.

Die ligte, WiFi en sekuriteitsmaatreëls soos die elektriese heining, kamera en paniekknoppie bly tydens beurtkrag aan.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 87 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Tiaan E
5.0
Baie rustige en netjiese gastehuis word hoogs aanbeveel. Baie netjese en rustige gastehuis met baie goeie klientediens en is die waarde vir geld!
Mei 2024
Cathy B
5.0
Keurig en baie netjies. Pragtige, netjiese kamers wat gerieflik geleë is. Eienaar was hulpvaardig om plekke aan te beveel.
Apr 2024
Odette T
Besigheidsreis
5.0
Ek kom beslis weer. Baie skoon en netjies. 10/10. Mari dink aan alles en alles is fyn afgerond. Beslis 'n tuiste waar ek veilig en tuis gevoel het.
Apr 2024
Komien V
Gesin met tieners
5.0
Veilig, rustig, mooi, lekker! Ons het heerlik gebly! Dis in 'n veilige, rustige, mooi woonbuurt. Dankie ook aan ons gasvrou, wat ons tuis laat voel he...
Sien meer
Mrt 2024
Alida R
5.0
Gerieflik, skoon, gemaklik. Baie lekker gebly. Welkom gevoel. Alles is daar wat ek nodig het. Daar is ondersteuning as Eskom besluit hulle wil nie mee...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 87

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Johannes Dreyerstraat 21A, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink Presidensie Guest Rooms het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Johannes Dreyerstraat 21A, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA70d8fe320c971174a41e6d7ba47f27e5aa831c6f96fc8e40529b4c346e07e5262db3a9eee1803659f5a1cb6f8a9c910be36b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 87 5 1 5 21A Johannes Dreyer Street Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.696755984158 27.098797559738

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang