Presidensie Guest Rooms
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Johannes Dreyerstraat 21A, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Presidensie Guest Rooms is langs die President Pretorius Museum. Dit is in 'n baie rustige woonbuurt, 1 km vanaf die hoofhek van die Noordwes-Universiteit, direk langs die Senwes Krieketstadion en baie na aan Mooimed Hospitaal.
Presidensie Guest Rooms bestaan uit 5 en suite-slaapkamers met koningingrootte-beddens of met 2 enkelbeddens elk. Elke kamer het lugversorging, DStv, 'n yskas en 'n mikrogolfoond. Elke kamer het ook sy eie onderdakparkeerplek en privaat stoep.
Die ligte, WiFi en sekuriteitsmaatreëls soos die elektriese heining, kamera en paniekknoppie bly tydens beurtkrag aan.
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Mari Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 87
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Johannes Dreyerstraat 21A, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Gaste dink Presidensie Guest Rooms het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Die Bult Potchefstroom Noordwes
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Johannes Dreyerstraat 21A, Potchefstroom, 2531, Noordwes