Pretty Belinda
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fernkloofrylaan 92, Fernkloof Village, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R16 200 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Pretty Belinda bied luukse selfsorgverblyf op 'n veilige gholflandgoed in die gewilde dorp, Hermanus. Dié eksklusiewe vakansiehuis is die ideale basis vir diegene wat die gewilde walviskykbestemmings, wynlandgoedere, gholfbane en ander besienswaardighede in die omgewing wil besoek.
Die dubbelverdiepinghuis het 4 vleuels wat om 'n binnehof gebou is en 5 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer beslaan die hele boonste verdieping en het 'n koninggrootte-hemelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede, derde, vierde en vyfde slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad.
Die lieflike oopplan-kombuis het kunstige tafellampies en toebehore om maaltye voor te berei. Dit het ook 'n aparte dienskombuis met ekstra toebehore en kookgerei. Die leefarea langsaan lei na 'n kuierarea met 'n groot kaggel, kroeg en 'n biljarttafel. Die kuierarea lei na 'n groot stoep met 'n uitsig oor die swembad in die binnehof.
Die huis het baie privaatheid en daar is genoeg spasie vir die hele groep om saam om een van die vuurmaakplekke te kuier, insluitend die vuurput.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Therese Geverifieer
Eiendomme 20
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Fernkloofrylaan 92, Fernkloof Village, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fernkloofrylaan 92, Fernkloof Village, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang