Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Protea Escape

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteastraat 25, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 900 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Protea Escape is 'n selfsorgvakansiehuis in Onrus en is 'n ideale keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n gerieflike basis vanwaar hulle die omliggende gebiede en sy geriewe kan verken.

Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamers ihet elk 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Gaste in dié kamers deel 2 badkamers, een met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet, en die ander met 'n stort. Die vierde slaapkamer is in die woonstel op die perseel en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV en 'n etenstafel. Die woonstel het 'n lessenaar, 'n etenstafel en 'n klein kombuisie met tee- en koffiemaakgeriewe. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n boma met 'n vuurput en 'n braai, asook 'n dakdek met berguitsigte. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf is in 'n stil doodloopstraat naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante geleë en is ongeveer 500 m vanaf Onrusstrand.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Ann Geverifieer

Eiendomme 15

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Proteastraat 25, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteastraat 25, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed33610128d323a75b179817b1696a8e631f855270edc4934fc4471147503fd6932d7011ac3e620f18ed9d471629028fe409?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 8) 25 Protea Street Onrus 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.4183012 19.176519

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang