Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Protea Farm

 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Populiersbos
Vanaf
Vanaf R 1 225
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kampeerplek
  • Lees meer
Beskrywing

Populiersbos is 'n privaat kampeerplek. Indien gaste kies om hierdie opelug-area te bespreek, sal hulle toegang tot beide houthuisie-eenhede sowel as al die kampeerplekke hê. Een houthuisie het 'n oop slaapkamer met 3 mure en het 'n dubbelbed en bad, 'n kaggel en 'n buitestort. Die tweede houthuisie het 1 dubbelbed en 2 enkelstapelbeddens. Hierdie kampeerplek het ook 8 addisionele kampeerplekke met 'n yskas en opwasarea. Daar is 'n donkie vir warm water, 2 storte, een dubbelstort binne en die ander buite, 'n bad en 2 toilette. Daar is nie elektrisiteit nie, maar batteryligte is by die geboue beskikbaar. Braaigeriewe is beskikbaar en die eerste bondel hout word voorsien. Vure kan in die braaidromme wat voorsien word gemaak word. Gaste moet asb. hul eie breekware, eetgerei en beddegoed saambring.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 14 mense 2 Badkamers
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kaggel
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Kaggel
Prys sluit in

Die tarief is vir kamp. Bring asb. jou eie kamptoerusting.

Huisreëls

Ekstra hout kan teen 'n ekstra koste per sak op die plaas gekoop word.
Doen asb. navraag oor die verblyf se ekstra kostes.
Geen oop vure word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 80%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 35%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Die Opstal
Vanaf
Vanaf R 1 470
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Opstal is 'n grasdak-kothuis wat gemaklike slaapplek bied vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die huisie beskik oor 1 dubbelkamer met 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook solderkamer bo met 2 enkelbeddens. Die oopplan-kombuis beskik oor 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof, 'n yskassie, lugbraaier, eetgerei, breekware en basiese items soos Sunlight-skottelgoedseep en vadoeke. Die eerste bondel hout word voorsien. WiFi is beskikbaar. Daar is nie 'n TV, maar daar is 'n kaggel wat jou regdeur die winter warm sal hou én 'n braaiplek buite met 'n rooster. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kaggel
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ekstra hout kan teen 'n ekstra koste per sak op die plaas gekoop word.
Doen asb. navraag oor die verblyf se ekstra kostes.
Geen oop vure word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 80%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 35%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Pine Tree
Vanaf
Vanaf R 1 840
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

The Pine Tree-kothuis is 'n selfsorghouthuisie in die natuur naby die meer en word deur dennebome omring. Hierdie rustieke hout-chalet bied slaapplek aan 2 volwassenes of selfs 'n klein gesin. Dit is aan die rand van die water en is ook bekend as "The Honeymoon Cottage". Daar is 'n dubbelbed met beddegoed, 'n toe kaggel en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die solderarea het 2 enkelmatrasse vir kinders. Die oopplan-kombuis is met 'n mikrogolfoond, tweeplaatstoof, 'n yskassie, eetgerei en breekware toegerus. Die verblyf het sy eie buitebraai-area met 'n rooster en die eerste bondel hout word voorsien. Daar is ook 'n pragtige onderdakstoep met 'n uitsig oor die meer.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Kindermatras vir 1

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kaggel
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ekstra hout kan teen 'n ekstra koste per sak op die plaas gekoop word.
Doen asb. navraag oor die verblyf se ekstra kostes.
Geen oop vure word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 80%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 35%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Panorama
Vanaf
Vanaf R 1 840
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie dubbelverdieping-eenheid bied slaapplek vir 'n minimum van 5 mense en 'n maksimum van 8 gaste. Dis halfpad teen die berg op geleë en bied ongelooflike uitsigte oor die Koo- en Keisievallei. Die boonste verdieping het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n gemeenskaplike area met 'n dubbelbed en 'n tripelstapelbed. Daar is ook 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet, asook 'n buitestort. Die eenheid het 'n kaggel en 'n tafel met stoele. Die oopplan-kombuis is met al die nodige eetgerei en breekware, 'n tweeplaatstoof, 'n yskas, 'n ketel, 'n broodrooster, 'n mikrogolfoond en 'n swartpot toegerus. Basiese items soos opwasmiddel, vadoeke, vuuraanstekers en vuurhoutjies word voorsien, maar geen handdoeke en toiletpapier nie. Linne word vir die dubbelbeddens voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 8 mense 1 Slaapkamer 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

6

1 x Dubbelbed

1 x Tripelstapelbed

1 x Slaapsaalbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kaggel
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ekstra hout kan teen 'n ekstra koste per sak op die plaas gekoop word.
Doen asb. navraag oor die verblyf se ekstra kostes.
Geen oop vure word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 80%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 35%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Waterblommetjie
Vanaf
Vanaf R 2 695
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kothuis word deur die natuur se perfekte dekor omring en dis ideaal vir groter gesinne of groepe met slaapplek vir 4 tot 8 gaste. Die Waterblommetjie-kothuis is 'n hout-chalet met 2 verdiepings en 'n balkon oor die dam. Beide slaapkamers het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort. Daar is ook 2 ekstra matrasse beskikbaar. Die huisie het ook 'n kombuisie en 1 gedeelde badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit 'n kaggel binne en buite met 'n rooster asook eetgerei en breekware in. Basiese geriewe soos Sunlight-skottelgoedseep, vadoeke, toiletpapier en die eerste klomp vuurmaakhout word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie vuuraanstekers, vuurhoutjies, sout, peper en seep saambring.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 8 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

5

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

2 x Ekstra enkelmatras

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ekstra hout kan teen 'n ekstra koste per sak op die plaas gekoop word.
Doen asb. navraag oor die verblyf se ekstra kostes.
Geen oop vure word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 80%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 35%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 225
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 52 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 107, Montaguweg, Koovallei, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZmNDkwYjhkLWUzOTEtNDUyNy1iZTM0LWY0N2UxMGMzYzYyZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 225 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 Protea Farm Koo Valley 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -33.703288772936 19.88160222757

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang