Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Protea Farm

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Pierre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 15 resensies vir Protea Farm
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Lorinda S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorinda S

Mooiste landskap en natuur.

Tussen die asemrowende berge met die mooiste uitsig oor die landskap en vars lug en rustigheid.

Jaco R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco R

Pragtige plek en wonderlike mense.

Enige persoon se droom om uit die stad te vlug. Baie rustige plek gee vrede vir die siel.

Peter C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter C

Quiet and pleasant place.

Perfect place for a relaxing weekend.

Jan G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jan G

Was regtig heerlik, stil en asemrowende natuurskoon, baie dankie.

Ongelukkig is my kop aan flarde gestamp met lae kosyndeur in die Ou Opstal. Pragtig, maar gewis nie vir lang ouens en vrouens nie. En, na die heerlike reëns van die vorige nag het die badkamerpype 'n onaangename klankie gelaat. Sal goed wees indien Pierre-hulle daarna kan loer. Dit was werklik 'n baie lekker doodse stilte, asembenemende natuurbelewenis. Lekker.

Lee-anne G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-anne G

The perfect break away from the busy city life.

Such a spectacular weekend away and it was just what we needed. The views were breathtaking from our cabin. Protea Farm is really a piece of heaven on earth and I'm already planning my next trip. Thank you to Dia and the Burger family for hosting us and making our stay so incredible.

Andre G - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre G

Die houthuis-in-die-berge-gevoel.

Perfek geleë vir 'n naweek weg van die gejaag af en stap tot bo-op die berg om die natuurskoon ten volle in te neem.

Gerda E - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda E

Dit was onvergeetlike naweek saam.

As jy van natuur hou en ook daarvan hou om buite die norm weg te breek is dit 'n great plek. Populiersbos is great met sy oop kamer, donkie vir warm water en sonkrag.

Sam K - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam K

The calmness and beauty of Protea Farm is incredible.

A group of 11 in Panorama Cottage and wow it was beyond our expectations. Protea Farm will without a doubt see us soon.

Liesl V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl V

Beste wegbreek in 'n lang tyd!

Ons het 'n wonderlike naweek gehad by Protea Farm. Die Waterblommetjie huisie is so goed geleë, en die atmosfeer is rustig en veilig. Die gordyne kan dalk net op 'n stadium vervang word, en die liggie in die badkamer verskaf geen lig in die aand nie want dis te dof, maar verder is alles goed ingerig en het ons baie lekker gebly. Ons sal beslis weer vir Protea Farm besoek!

Kari V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kari V

Fantastiese plek!

Pragtige plaas en vriendelike eienaars. Baie netjies en skoon. Goed ingerig. Sal dit aanbeveel vir diegene wat wil wegkom uit die stad en nader aan die natuur wil wees.

Karin L - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin L

Die sonsopkoms oor die berge slaan jou asem weg. Die stilte laat jou die skoonheid om jou absorbeer tot in jou siel.

Die Panorama-kothuis is netjies en beskik oor alles wat jy kan nodig kry vir so 'n wegbreekkans. Ons het die natuurskoon (selfs met die brandskade wat duidelik die plaas gekwes het) ten volle ingeneem en daar is staproetes om die hart aan die gang te kry, maar ook pragtige, majestieuse bome om sommer net onder te lê en 'n boek te lees of 'n geselsie aan te knoop met jou geliefdes. Die selfoonsein is nie wat wonders nie, maar dit help mens ook afsluit van die gejaag van die buitewêreld. Ons sal dit beslis aanbeveel vir 'n wegbreekplek waar jy kan afskakel en jouself herlaai.

Liza W - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza W

Fantasiese verblyf.

Natuur en verblyf is bewelenis. Regtig baie ontspannig daar.

Christine M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christine M

Fantasties leka, sal weer enige tyd kom.

Baie dankie, verblyf was great, het neef se 50ste verjaarsdag daar gevier vir die naweek, was fantasties en die trekker trip net so leka. Definitief aanbeveel vir 'n wegbreek.

Nicolene V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nicolene V

Lekker gebly.

Maak net seker julle verstaan die uiteensetting van die beddens.

Vicky G - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Vicky G

Peaceful and nice breakaway.

For a short getaway it was very peaceful and tranquil.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker rustige wegbreek.

Vir 'n kort wegbreek was dit baie rustig en kalmerend.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Vanaf
Vanaf R1 225
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 225
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 52 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 107, Montaguweg, Koovallei, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZmNDkwYjhkLWUzOTEtNDUyNy1iZTM0LWY0N2UxMGMzYzYyZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 225 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 Protea Farm Koo Valley 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -33.703288772936 19.88160222757

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang