Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Protea Farm

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Lorinda S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mei 2022

Mooiste landskap en natuur. Tussen die asemrowende berge met die mooiste uitsig oor die landskap en vars lug en rustigheid.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Pragtige plek en wonderlike mense. Enige persoon se droom om uit die stad te vlug. Baie rustige plek gee vrede vir die siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2021

Quiet and pleasant place. Perfect place for a relaxing weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2021

Was regtig heerlik, stil en asemrowende natuurskoon, baie dankie. Ongelukkig is my kop aan flarde gestamp met lae kosyndeur in die Ou Opstal. Pragtig, maar gewis nie vir lang ouens en vrouens nie. En, na die heerlike reëns van die vorige nag het die badkamerpype 'n onaangename klankie gelaat. Sal goed wees indien Pierre-hulle daarna kan loer. Dit was werklik 'n baie lekker doodse stilte, asembenemende natuurbelewenis. Lekker.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Lee-anne G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2020

The perfect break away from the busy city life. Such a spectacular weekend away and it was just what we needed. The views were breathtaking from our cabin. Protea Farm is really a piece of heaven on earth and I'm already planning my next trip. Thank you to Dia and the Burger family for hosting us and making our stay so incredible.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2019

Die houthuis-in-die-berge-gevoel. Perfek geleë vir 'n naweek weg van die gejaag af en stap tot bo-op die berg om die natuurskoon ten volle in te neem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda E
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Sep 2019

Dit was onvergeetlike naweek saam. As jy van natuur hou en ook daarvan hou om buite die norm weg te breek is dit 'n great plek. Populiersbos is great met sy oop kamer, donkie vir warm water en sonkrag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sam K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2018

The calmness and beauty of Protea Farm is incredible. A group of 11 in Panorama Cottage and wow it was beyond our expectations. Protea Farm will without a doubt see us soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesl V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2018

Beste wegbreek in 'n lang tyd! Ons het 'n wonderlike naweek gehad by Protea Farm. Die Waterblommetjie huisie is so goed geleë, en die atmosfeer is rustig en veilig. Die gordyne kan dalk net op 'n stadium vervang word, en die liggie in die badkamer verskaf geen lig in die aand nie want dis te dof, maar verder is alles goed ingerig en het ons baie lekker gebly. Ons sal beslis weer vir Protea Farm besoek!

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kari V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2018

Fantastiese plek! Pragtige plaas en vriendelike eienaars. Baie netjies en skoon. Goed ingerig. Sal dit aanbeveel vir diegene wat wil wegkom uit die stad en nader aan die natuur wil wees.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Pierre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 225
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 225
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 52 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 107, Montaguweg, Koovallei, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZmNDkwYjhkLWUzOTEtNDUyNy1iZTM0LWY0N2UxMGMzYzYyZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 225 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 Protea Farm Koo Valley 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -33.703288772936 19.88160222757

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang