Protea Farm
- Kapasiteit: 52 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 107, Montaguweg, Koovallei, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Vanaf R1 225 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Protea Farm is in die Koo-vallei, 29 kilometer vanaf Montagu, geleë en bied rustieke selfsorgverblyf in kothuise en kampeerplekke langs skilderagtige Roete 62.
Verblyf by Protea Plaas word in 4 houthuiies en kampeerplekke gebied. Die houthuisies bied slaapplek aan 2 tot 8 gaste, afhangend van die uitleg, en sluit dubbelbeddens, enkelbeddens en stapelbeddens in. Elke houthuisie het 'n kombuisie, 'n eetarea en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die houthuisies se kombuisies is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas en 'n ketel toegerus. Daar is ook oopplan-leefareas en sitareas.
Die Populiersbos Kamppeerterrein bied 2 unieke eenhede. Een eenheid is 'n opelug-eenheid met 'n dubbelbed, bad, kaggel en 'n buitestort, en die ander eenheid is oor 'n waterstroom wat van 'n nabygeleë waterval af loop, geleë. Dié eenheid het 'n dubbelbed en 2 enkelstapelbeddens. Daar is nog 8 kampeerplekke met gedeelde stort-, bad- en toiletgeriewe bskikbaar. Die kampeerplekke bied battery-aangedrewe beligting, braaigeriewe, 'n donkie vir warm water en 'n yskas. Die eerste bondel hout word voorsien.
WiFi is in The Opstal Protea Farm beskikbaar.
Die plaas het 'n meer waarin gaste kan swem, voetslaanroetes en bergfietsrygeleenthede. Gaste kan ook trekkerritte met skilderagtige uitsigte geniet. Daar is ook braai-areas met uitsigte oor die natuur.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Pierre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Plaas 107, Montaguweg, Koovallei, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Gaste dink Protea Farm het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 52 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 107, Montaguweg, Koovallei, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang