Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Providence

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R450 administrasiefooi en R400 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Kompleksreëls word in die eenheid verskaf, hou asseblief by die reëls en die geraasbeleid. Slegs die gasbraai word op die balkon toegelaat, geen oop vuur of houtskool nie. Die buitebraaigeriewe by die swembadarea moet vir houtskool- en houtvure gebruik word.

'n Terugbetaalbare breekskade- en sleuteldeposito van R1000 is betaalbaar met aankoms, kaartfasiliteite is beskikbaar of kontant. Die terugbetaling sal ongeveer 1 week na uitklok gebeur, sodra die skoonmakers skoongemaak en die inhoud nagegaan het. Hierdie terugbetaling sal per EFT na die gas se genomineerde bankrekening betaal word.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fascadale-weg 938, Ramsgate, , 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa106ec2da4f033ca88f7a2a310df112df4a85dc0dd547a3e1ca9ed114ede7f419bcbd2b42fd8d4e422339300ad45d07e3a91?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 6) 938 Fascadale Road Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.888598632871 30.34446755145

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang