Pulani Park
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R101, Pulani Park, Naboomspruit, 0560, Limpopo
- Vanaf R1 000 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Pulani Park is naby Naboomspruit in die Waterberg-omgewing en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie doendinge en besienswaardighede en is net 15 km vanaf Naboomspruit met winkels en eetplekke.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 5 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak van 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak gebruik. Die derde slaapkamer het 'n driekwartbed. Let dat die slaapkamers op die boonste verdieping geleë is en met 'n trap bereik word.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.
Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die eetarea het oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi.
Dit lei na 'n houtdek met 'n pragtige uitsig oor die Bosveld. Daar is ook lieflike braaigeriewe.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Vernon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- R101, Pulani Park, Naboomspruit, 0560, Limpopo
- Gaste dink Pulani Park het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R101, Pulani Park, Naboomspruit, 0560, Limpopo