Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pulani Park

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Danie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie stil en rustige blyplek. Net wat 'n mens benodig het om te herlaai. Huis het alles wat jy nodig het. Baie gerieflik en baie atmosfeer. Vernon is 'n fantastiese gasheer en heeltyd opgevolg of alles reg is en of ons dit geniet. Uitsig van dek was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dedre S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

So much more than the photos suggest. From beginning to end, our stay was perfect. Every morning and sunset was spent on the open deck with coffee, enjoying stunning views that just felt like "bushveld". Evenings were spent braaing amongst the nagapies and the trees. The kitchen is thoroughly equipped with everything you may need, including an airfryer and washing machine. The showers are amazing, the bath even more so, and the bedding is extremely comfortable. The house is located a short drive from the crocodile farm, various restaurants, and a Food Lovers market. The bedrooms have a wonderful atmosphere; however, they do not offer much privacy as they all have adjacent glass doors, and you need to move through one to get to the other. We went in the dead of winter and loved every second. Vernon was available 24/7 and checked in constantly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rencia V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Rustig. Baie ontspannend met die mooiste uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adel S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Lekker gekuier. Vernon het ons op hoogte gehou van die loadshedding-skedule. Dit was 'n rustige kuier. Netjiese huis. As ek 'n voorstel kan maak, kan julle dalk 'n helder lig in die boonste badkamer sit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2024

Pragtige plek met uitstekende uitsig van houtdek af. Huis waarin ons gewoon het, is pragtig met die mooiste uitsig as jy op die dek sit. Sal definitief weer daar gaan bly. Huis is regtig goed toegerus. Die bosbokke kom vreet oggend en middag by 'n voerbak so 5m van die braai-area af. Sal nogal gaaf wees as hulle in die toekoms klein staproetes deur die plaas maak (ek bedoel voetpaadjies).

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Charmaine S
Kort verblyf
4.2
Aug 2024

Baie lekker naweek in 'n pragtige huis. Ons het vreeslik lekker gekuier. Pragtige huis met die lekkerste dek waar ons vir ure gesit en kuier het, met die mooi bos voor ons. 'n Gasvrye eienaar, vreeslik behulpsaam, en met elke boodskap het ons net nog meer tuis gevoel. Dankie, ons het spesiale herinneringe as gesin van ons kuier by Pulani Park.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Venessa S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Pragtige plek. Uitstekende view. Dankie Vernon dat jy dit so gerieflik vir ons gemaak het. Vernon het dit vir ons baie maklik gemaak. Geen probleme met incheck of uitcheck gehad nie. Huis waarin ons gewoon het is pragtig met die mooiste uitsig as jy op die deck sit. Sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Naweek-wegbreek. Sal enige tyd Pulani Park aanbeveel vir enige iemand wat rus en vrede soek. Vernon het ons gereeld gekontak om te verseker ons verblyf is aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Bos, sterre, stilte. Vernon bel en maak seker alles is reg. Jy kan regtig 'n draai maak. Braai-area vir egte braai. WiFi, smart-TV en alles wat kinders nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalize L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Heerlike rustige wegbreek. Wonderlike uitsig en mooi natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Vernon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R101, Pulani Park, Naboomspruit, 0560, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAabd4753274a543057234174535eb20df2e28a23f942714bb27e56f3e92489db4e2130f03b0115d81ef20a2fc500c4d2713f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 5 mense 34 5 1 5 R101 Pulani Park 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.412082160904 28.73234914465

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang