Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pumba Chalets, Mabalingwe

Weeksdagaanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 12 Jan 2025 tot 27 Mrt 2025.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Rooiberg/Thabazimbi-pad, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R950 R713 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Pumba Chalets bied selfsorgverblyf in die Mabalingwe Natuurreservaat wat 9500 hektaar groot is. Die nuut opgeknapte chalets is naby vermaakgeriewe in die reservaat waar tientalle doendinge aangebied word, insluitend wildritte, voëlkyk-uitstappies en saalsafari's.

Elke chalet het lugversorging en slaapplek vir 2 volwassenes. Die chalets het elk 'n oopplan-uitleg met 'n slaaparea, badkamer, nuwe kombuisie en leefarea. Elke chalet het ook 'n privaat boma met braaigeriewe en 'n uitsig oor die rivier.

Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste met asb. hul eie swemhanddoeke saambring. 'n Daaglikse skoonmaakdiens is ingesluit.

Die Mabalingwe Natuurreservaat bied 'n verskeidenheid geriewe op die perseel insluitend 'n restaurant en kroeg, boskroeg, geriefswinkel, kuriowinkel en drankwinkel. Daar is ook 'n speletjieskamer met 'n pooltafel en tafeltennis, en gaste kan ook die swembaddens, tennisbane, muurbalbane en minigholfbaan benut.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 95 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Abraham V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig, die park was net baie droog. Baie lekker gekuier en goed gerus. Eenheid was baie gerieflik en alles wat jy nodig het, is daar.
Okt 2024
Wilma C
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker in die natuur. Baie rustige verblyf. Skoonmaakpersoneel moet asb. klop voordat hulle die kamer binnekom.
Sep 2024
Megan S
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing. Amazing, well located near the farm shop.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Brigit B
Saam met lewensmaat
5.0
A 'lets-do-this-again' awesome breakaway. A lovely chalet with all you need to enjoy a very comfortable stay. It was clean and tidy upo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2023
Pieter B
Saam met lewensmaat
5.0
Stil en rustig. Daar is genoeg om te doen vir 'n midweek wegbreek. Vat genoeg geld saam. Ons het méér wild óm die chalets gesien as in die veld. Die r...
Sien meer
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Maretha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 95

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • R516, Rooiberg/Thabazimbi-pad, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Pumba Chalets, Mabalingwe het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
R950 R713
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
R950 R713
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Rooiberg/Thabazimbi-pad, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANlwDJcqndculHyNS60iTYROgcSMpcc5YlMYo2mkyQwhYlOsdSd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R713 per nag (plek vir 2) 95 5 1 5 R516 Rooiberg/Thabazimbi Road, Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.849429 28.042619

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang