Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Punta Del Mar 25 - De Mist Circle

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Julie Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 50

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 10 resensies vir Punta Del Mar 25 - De Mist Circle
Netheid
3.7/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.0/5
Helen V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen V

My verblyf by Punta Del Mar was fantasties!

Met 'n asemrowende uitsig ook. Ek sal enige tyd weer daar gaan bly. Dit is elke sent werd!

Shannon G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannon G

We had a wonderful weekend.

Place was very neat with everything we needed. Beautiful view. Not what we expected as the pictures do not include all the qualities of the house.

Fatima G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fatima G

Very good and secure.

Only need to provide cleaning checmicals for the bathroom. Stove and oven did not work.

Jg D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jg D

Mooi uitsig.

Die plek is mooi verbeter, maar met die limiet van net 3 koffie koppies vir 'n 8-slaapkamer plek en die oue eetgerei met stomp steakmese en 'n yskas wat vir 'n week nie gewerk het nie, het dit ons vakansie bietjie ongerieflik gemaak. As die ou kombuisgereedskap vervang word, sal dit 'n baie beter ervaring wees.

Samantha A - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Samantha A

The view is awesome. The house is nice and spacious. We enjoyed our stay, the kids enjoyed themselves. The host was very nice.

If the carpets could be replaced as it was a big eyesore cause it has stains. The walls, cupboards are dirty and smelly the house in general needs an upgrade.

Jada H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jada H

Perfect getaway and escape.

Beautiful location. My family enjoyed every moment! I would definitely recommend this to anyone!

Michele D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele D

Baie oulik.

Dit is 'n oulike plek en baie ruim en gesellig en rustig. Dankie was baie lekker.

Chris V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V

Baie rustige plek, veilig met toesluitmotorhuis.

Die plek is mooi skoon +/- 20 km uit die stad wat dit baie rustig maak, daar is twee braaiplekke, een buite as die wind stil is en een onderdak as die weer nie lekker is nie. Alles is skoon en netjies, met 'n pragtige uitsig oor die see en rivier.

Nick D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Nick D

Verskriklik vuil en onhigiënies!

Glad nie geskik vir 'n vakansie plek waarvoor betaal moet word nie. Vuil, stink, beskik nie oor die nodige 'self-catering' kombuisware nie. Vuil beddegoed, stink, skewe matrasse, nee sal nie aanbeveel nie.

Anonieme gas - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Mist Circle 25, Blouwaterbaai, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI2NDVlYjQ4LTY3ODUtNDNmMy05MzljLTRmNDRmYjc0NWQ4MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 10 5 1 5 25 De Mist Circle Bluewater Bay 6210 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.862569333447 25.631521940231

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang